Jongste aktiwiteit:

Die Nagmaal

nagmaal van die liggaam en bloed van Christus
‘n teken, ‘n seël en middel van genade
maar nie die genade self nie
‘n sakrament

op die eerste dag van die week
nadat die dag se werk beëindig is
gebede en preek voorafgegaan aan die
plegtige breek van die brood as verbond

© Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed