Dwaalligte en die Donkermaan
Die stories gaan almal dieselfde: haar ouers het haar vir ‘n heks se vrugte verruil. Die stories sê almal dat haar ouers meer omgegee het oor vrugte as oor haar. En miskien is dit nie té ver van die waarheid af nie.
Emile hou die meisie van sy drome dop waar sy in die maanlig dans, haar toring styg agter haar uit, dwaalligte dans saam met haar en knetter oor die veld tot waar hy in die bome skuil.
*Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur Audioshelf (gebruik hierdie skakel: http://shop.audioshelf.co.za/product/eens-verhale-mites-en-legendes-van-feerie/ ) of as ‘n eboek deur jou gunsteling web winkel (gebruik hierdie skakel: https://www.books2read.com/u/bwYWzZ ).*
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.