Grys Skakerings
‘Jy is nou een van hulle,’ fluister sy. Rillings vee oor my terwyl ek kyk na die trio wat in ons rigting grinnik. Ek wou dit nie glo nie. Tog … toe ek my oë toemaak, kon ek steeds alles rondom my sien, hoewel dit in grys skakerings was. ‘Wat gaan jy doen?’ vra Alyssa, […]
Koue Sweet
Koue Sweet Hy druk die voordeurklokkie met ‘n opgewondenheid wat in sy binneste opwel en dit voel of dit hom vir ‘n oomblik gaan oorweldig. Die sagte voetstap aan die ander kant noop hom amper om van plan te verander en die hasepad te kies. Dis net kortstondig. Hy ruk homself reg en staan effe […]
Die Dood en die tweede kans
Ek het haar doodgemaak. Jy hoef nie te wonder nie. Daar is geen raaisel, misterie of onoplosbare komplot nie. Ek het die pistool teen haar kop gedruk en die sneller getrek. Natuurlik nie sonder die nodige drama, trane en pleite nie. Daar was bloed orals. Soos ‘n rooi storm na ‘n droë winter. Dit het […]
Vir altyd joune
Die winter is verby! Ronel gooi haar jas op die bed neer en gaan lê langs hom. Die jas het ‘n storie, wat sy die res van al die winters in haar lewe sal onthou. Al’s het begin een oggend toe sy wakker skrik, sy het oogestaan en soos gewoonlik aangetrek vir werk. Net toe […]
‘n Tarentaal red
“Jy kan kies. My plek of joune. Ek is nie bang vir bloed nie. Ek moes van jongsaf bokke se kele sny. Ek my eerste lewer geëet het en die springbok se bloed op my gesig gesmeer het,” sê die man met die stoppelbaard. Eric is woedend omdat Lucinda sy Chelsea-memorabilia verkoop het. “Kom ons […]
Vreugde
VREUGDE Dit is ‘n wonderlike lenteoggend. Lila is buite in haar ouma se vrolike blomtuin. Sy hoor die bure se kinders in hulle swembad baljaar. Die hondjies blaf aanhoudend; hulle is seker weer by die visdammetjie, besig om vir die visse te blaf. Die son se strale skyn sag en vul die lug met heldergeel […]
Skaduwees van gister deur Lynelle Clark
Hoeveel keer moet ‘n mens wegkruip? Hoeveel keer jou kop laat sak in skaamte, die skouers optrek in ‘n radelose weet-nie gebaar? Hoeveel keer gaan die skaduwees jou rondjaag en in ‘n hoek vaskeer? Ons verlede gooi skaduwees, maak nie saak watter oorwinnings of deurbrake ons beleef het nie. Dit is hierdie skaduwees wat ons […]
Tamatieguts
Het jy al ooit tamatieguts gesien? Vandag, op die laaste dag van vrouemaand, is die dag waarop ek en my vriendin leer skiet. Nee, dit is verkeerd. Ek het al geleer skiet (sy ook; met die boog). As klein dogtertjie het ek vroeg al geleer om met ’n oop visier aan te lê en te […]
OOM JAN KARRETJIES EN DIE DUIWEL
OOM JAN KARRETJIES EN DIE DUIWEL Oom Jan Karretjies was ‘n formidabele figuur in sy tuisdorp daar in die High Karoo. Lank, seningrig; met ꞌn welige weglê snor en deurmekaar hare – enne sy winkbroue het nogals herinner aan Genis van die tv s’n. Maar net mooi niemand iemand het – nie eers daai skinderbek […]
Boot Suid Afrika
Die wind klap die seile skaduwees steier sommige van ons kyk groot-oog aan, ander lag, drink wyn hanteer klein happies kos met blink lippe Let op: ‘n gesig nes myne wit tande gekoppel onder donker sonbrille (met ‘n glas huis-rooi byderhand) ‘n Skilderaar weef veelklerige golwe op ‘n doek Die water ruk, borrel en slaan […]