Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 57)

Die boom Deur: Ryno du Plessis Diep gewortel soos ’n boom. Groei die mens in hul lewensdroom. Winde waai, tonge verwoes. Bome val, drome vergaan. God sê: spreek groei; die mens wil die ander sien bloei. Daarom wees verseker: sou jy jou bemoei oor ander se woorde wat vloei, sal jy nooit werklik kan groei. […]

    jy kom in die nag helder en duidelik bedags met elke traan en pyn betoog voor of agter maak nie saak jou krag laat hom nie traak jou teenwoordigheid oneindig in elke geslag van menswees een ervaring daarvan onwillekerig ontduik kan ek nie alleen is ek nooit vreesaanjaend sal dit altyd maar wees […]

    teen my duin op tot oor die kruin deur strooisel wit skulpe oor skulpdierhuisies wat borrelend verdwyn op die harde, natsand wat asem haal in vog blinkwit wolke weerkaats teen verwoede golwe wat diep opduik uit turkoois blou see wat ver agter blougrys horison begin daar swewe my gees   © Tearlach.   […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed