Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 56)

Gebreekte muur Deur: Ryno du Plessis Houe het getref,skote het geklap—   die lewe het gepraat. Mure het geval, die vyand het my oorval; my veilige plek het nou gebrek. Stukkend en bang bid ek: Here, laat die donker my net nie vang nie. In my eie wêreld, almal reeds verban, maak ek self ’n plan. […]

    kwytgeskeld sit ek op my duin genade oneindig groot oorspoel my strand in wit skuim laat spore agter van lewende diertjies wat dadelik in die sand wegtonnel hul lugborrels staan soos blasies van herinneringe in my gemoed onverdiende guns, reën op my Sy plan vir my nog steeds in goedertierendheid verstek in Sy […]

Brons: April 2026 meesterlik Sy skepping ek onthou die ossewa se kreun in skreeuende kreet wat al bytend oor die klippe en keistene vreet -somber sy lied van vryheid na gelykheidsreg- terwyl hy ingenome die toekoms in veg granietstil die tyd tussen wik-en-weeg word met tweesnydende swaard in gedagtes herleef -vreesaanjaend staan ons in die […]

Op die wolke Deur: Ryno du Plessis Stadig kom wolke nader. Genade water van die Vader. Die gedagte los my verwonder. Jesus vaar na die Hemel, belowe op die wolke kom Hy weer. Niks gaan daardie belofde keer. Geen mens weet wel die dag wanneer Jesus terug keer. Wie sou weet die wolke wat nou […]

    hoe futieler jy voel hoe meer realisties raak jy die futielste gedagtes is oor lengte van jou lewe en dood voel jy lewe loop op niks uit iets futiels om af te leef nutteloos vir alles en almal debat daaroor is futiel jou saad is geplant dit groei mos jou Skepper gee mos […]

Jy loop soos ‘n vraagteken, Oë misleidend vol jammer. Die perfekte slagoffer van almal om jou se onreg.   ‘n Sluier van sagtheid, die sagte reus wat niemand vrees maak almal op hul gemak.   Maar dit was alles ‘n fassade die gebuigde skouers leeg was die gewete wat op jou weeg, versteekte manipulasie.   […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed