Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 950)

Lentetyd anderkant die Palissades Tuinblomme is versorg bome en rose is gesnoei en soos troeteldiertjies versorg water en kos gereeld op tyd en onder wakende oog word die troetelplantjies se vordering met arendsoë gemonitor, maar anderkant die hoë palissades blykbaar onversorg lê moedernatuur se uitgestrekte veldtuin wat groei bot en blom op hulle tyd want […]

Blommetjie, blommetjie, blommetjie so mooi, ons almal hou mos van ‘n rosie bloedrooi. Blommetjies plant is goeie terapie, maar dis verbasend hoe sommige mense dit nie so kan sien nie. Die son is vir ‘n blommetjie baie goed, dit maak die lewe vir ‘n blommetjie sommer ligter. Want so groei blommetjie meer en meer, dat […]

Die dorheid van die aarde kom lê stil binne my soos ‘n simfonie stemlose musiek en iewers roer dit waar ek en U ontmoet my bossievlakte U damme van oorloop en sou ek die droë aarde kon vlerke gee tot dit eendag weer reën sal my dorre vlakte vlieg sy dors kom les In U […]

Soos Spoelklippies My liefde omvat die totale mens in voorkoms en hoedanighede daarom kan ek nie die gestalte dissekteer en elke liggaamsdeel en eienskap afsonderlik besing nie, maar ek aanvaar en bemin die hele aanneemlike pakket voetstoots gebreke, voortreflikhede en al want die lewe slyp die ongelykhede geleidelik glad soos spoelklippies op die rivieroewer se […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed