Teenoorgesteldes
Teenoorgesteldes Van alles is daar teenoorgesteldes dit trek aan of dit stoot af ‘n volslae paradoks want sonder die teenstrydighede is alles eentonig uniformig asvaal smaakloos sonder keuses, jou mooi is vir my lelik en andersom Goed en kwaad suurdeeg deur die hele skepping vanaf edel tot boos en lelik – – – Aasvoëls, roofdiere […]
Ek is ‘n baba
LAAT MY LEWE Ek is ‘n baba, maak my asseblief tog groot. Spaar my lewe, wees lief vir my, Beloon my tog nie met die dood. Op 8 weke begin my organe reeds te werk. Nog voor 9 weke kry ek my unieke vingerafdrukke. Kyk Mamma ek is ‘n wonderwerk – Beloon my tog nie […]
Ek het jou liewer
Ontdekkend, soekend, teer word die grense van behoefte geskuif wanneer diep in donker verander My naakte siel wil sonder skrome in alle eenvoud tot jou gaan Om aan die vereistes van jou aarde te voldoen die grense van jou land oorskry Jou hande kan voel in die stam teen my rug dat liefde alles kan […]
Sotto Voce ( Baie saggies (It)
Sotto Voce (Baie saggies (It) Jy is hier by my en jou liggaamshitte is soos ‘n sterk straleskans wat my veilig omvou en met sterk arms van liefde omhels – – – Jy is die kragveld waaruit ek my energie vir die dag put en die wete jy is daar maak my tred soveel ligter […]
Waar was Jy?
Waar Was Jy? Jy is so onwerklik – – – Waar was jy al die jare versteek soos ‘n skugter veldblommetjie in die koelte van ‘n beskermende rots so klein en fyn met blosende pienk blaartjies, ‘n reine onverwelkte skoonheid – – – Waar was jy al die jare? In ons geteisterde wêreld vol ellende […]
Knus Dinge in my Lewe (2)
Knus Dinge in my lewe (2) Van die knus dinge in my lewe het ek so baie verloor en het net die herinnerings behoue gebly van die rustige knus maar vol plaaslewe – – – Die roomskeier was elke dag gebruik in die koeler waar die room gehou was, en die groot karring langs die […]
Knus dinge in my lewe
Knus dinge in my lewe Vroeg na die winkel voordat daar ‘n gedrang is maar baie had reeds dieselfde in gedagte en ek word deel van die waentjieverkeer tussen die nou kosrakgangetjies deur en is eindelik in die tou by die kassiere daarna gou by die posbus gaan draai – – – Klaar voetseer en […]
Onskuldig weerloos
daar word geskop, geslaan, woede van groot daar word gespartel, gesmeek maar niks kan dit keer liggaampie verwoes oor woede van ‘n pa leweloos lê hy daar sy hartseer oë wat na jou staar onskuldig, weerloos in die wêreld vol van haat geen toekoms kan meer baat gebroke, stukkend, weg geskeur van liefde wat nooit […]
DIE ONVERSTAANBARE
Kan jy, kan jy dit sien? Kan jy nie sien dat jy beter verdien? Kan jy, kan jy dit hoor? Kan jy nie, of wil jy nie die waarheid glo? Kan jy, kan jy dit voel, hoe die lewe uit jou lyf wegspoel? Dit vreet, verteer en breek jou, terwyl almal op die kantlyn aanskou […]