Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 96)

    vrolik klink stemme op mộre-sê, goeie mộre almal lukraak uitbasuin oor oggendlug enigmatiese bestaan van klanke sonder oogkontak, net sommer omdat, dit reg is om te doen “groet my kind”, sê ma altyd vriendelik wees dit kos niks nie maar met gevoel of darem so bedoel wens ek jou ‘n “goeie” dag en […]

    om saam te wees nie alleen te wees is net genade en vrugte van die heilige gees   om saam te wees kan ook eensaam wees wanneer siele nie meer ontmoet dan is dit saam-alleen   om saam te wees op holistiese bootjie seil jy/julle eensaam voort saamwees is seën   om saam […]

    my duin word oorspoel met die klanke van vakansie nie enige vakansie nie – desember soms wil ek grens oor verlore stiltes dan verbaas opkyk na vreugdevolle oomblikke wat afspeel voor my mense wat mekaar weer vind in die onbegrense spasie van wye oop wit strand golwe wat altyd met rustige musiek en […]

    meer en meer van nou maak mộre elke oomblik is nuut en fris op my gesig die golwe se geluide van laasnag lê nog vars in my nou-se geheue gurig dog rustig was dit geil geluide wat my siel kalmeer sonder my is daar hoop met Hom is daar mộre oormộre en volgende […]

    op sy duin sit ‘n ou man jonk van gees uit genade getoë soveel om oor te treur geliefdes, geloftes, geloof bring sout oor sy wonde herinneringe van weleer dan waai die seebriesie trek koelte oor sy siel plak wonde toe helende olie wat alles uit pyn na liefde en vreugde met Lig […]

    in besige ure kan jy vinnig van albei kwyt raak, voor jy nog besef veral as jy eers die klits verloor daarna skoon van die kluts kwyt raak met gedagtes wat ophoop in my kop sit ek en staar oor die see verlede se gedagtes ry my soms bloots slegs geloof-saal en stiebeuels […]

    geen eentonigheid vir jou waar ek sit en peins op my duin dra jou vrolike klanke my gees hoog oor die duineveld en see ver oor horisonte van blou daar, ver onder ‘n ster wat plek aanwys wat vertel van Hom Hy is gebore gestuur en verguis uitgegooi uit gemeenskap beskinder, geslaan en […]

    hef aan lê nog voor op jou pad van vreugdevolle oumensjare lê daar wie weet hoeveel daarvan nog voor met elke skugter vroegoggend sonstraal word daar seën mildelik uitgestort groei dankbaarheid met skredes wat geen mens kan bepaal hoe lank nog is versugting hoeveel ure, dae, maande van bewustelike lewe gaan daar wees […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed