Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 105)

    ouderwets sit hy op sy duin gisters en eergisters pronk op sy voorkop gedagtes vorm stadiger as voorheen alles verbleik voor ‘n spierwit maan   antiek lyk sy figuur en alleen rond waar reguit behoort te wees hare kort gekap met spitsbaard ongewoon en ouderwets   soveel jare, soveel plooie oudmodies, verouderde aangesig […]

    die riem om my lyf raak styf elke dag word daar gewigtige besluite geneem wat langtermyn invloed op ons lewens plaas daarom raak die riem onder my hart ook al hoe stywer die dankbaarheid al hoe meer diepgaande tog lyk dit al hoe meer asof die knoop aan die einde van die riem […]

Wink uit end Hoog, wyd, blink, gevlek deur tyd, Tapisserie van idees, abstrak verweef met bloed, Sewentigduisend vensters verflenter deur nyd, Rooiligte flikker dof, tooi hoeke in gloed. Wolkekrabbers prik hemelhoog, Verligte bakens teen die dofswart hemelruim, Waar lawaai sonder ophou swoeg, Luide simfonie van lewe, bont, wild, skuim. Duur reklames basuin hul boodskap flink, […]

    word stil in jou vlerktog kind alles wat jy sien is ondeurgrondelik alles lank reeds voor jou tyd bepaal wees goedhartig, beleef en liefdevol vrede, vreugde en geluk op jou pad klim die berge voor jou met moed voltooi elke tydvak met eer wees dankbaar vir elke mylpaal wat jy bereik oefen jou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed