Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1128)

VIER DAE. ‘n ware verhaal. Na soveel jare van pyn en leiding, van een dialize masjien na die ander het sy gegaan. Patrica, was ‘n merkwaardige vrou.. Sy was net een van daai mense wat jou hart aangegryp het, sy het almal om haar bemoedig en vertroos . Met dit alles ,as sy tuis was […]

TROMME In die verte hoor ek die tromslae Waarskuwing aan die volk naby die meer van die wit krokodil Trek die klank doef doef ver weg Die wind suis deur die grysappel bome Die volk dans die die tradisonele dans Op die maat van die trom slae. Jong meisie word geoffer vir die krokodil Vrugte […]

Die wiel. Daar is n wind wat waai. Wat n wiel laat draai. Dit klink soos die geskree van n kraai. Ek kan maar wil nie raai. Waarheen die wiel gaan draai. Die wiel se speke het menigte se hart deur boor. Arms soos droe take va.n ‘n boom wat uitstrek na bo Het siele […]

My ouma het altyd die mooiste rose in haar tuin gehad sy kon ure lank met hulle praat en elkeen het ‘n naam gehad Sonskyn was helder geel hartedief bloedrooi cherrie pienk en haar mooiste roos ‘n spierwitte waarmee sy haar diepste geheime kon deel ‘n Roos is soos die lewe soet en geurig maar […]

Soos die soele somer sterf Gaan druiwe na die parskuip Dae droef en dof Onvermydelike die seisoens verandering Geel en roesbruin kleure van die ou jaar Sagte son wat nog sy laaste strale streel Al is die koue in die vooraand hier Agter die berg Die son terstond verdwyn Wag winter met sy kou Sy […]

Verbete staar hul na mekaar Gesigte maskers sonder enige emosie Die stryd oor wie die beste is Die credo van die ring Jare se sweet Opoffering en oefening Ontelbare gevegte Instink ingedwing Vervat in hierdie oomblik Oorwinning of ontnugtering En tog Net een kan wen Hy wat die vinnigste kan dink Sy hande vinniger, sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed