Vir ‘n oomblik van kalmte
Ruik die gedempte lug tonnels lig lok my na ‘n plek weg van die leegheid van alles Ek grawe ‘n tonnel deur die sandbank van my gedagtes diep-diep tot in sagte los sand Weg van die wêreld se lig terug na jouself wat al die mooi in jou kop versmoor Om net vir ‘n oomblik […]
lewensreis
lewensreis spikkeltjie in die groot heelal vasgevang in die stratosfeer draaiend kringend soekend gryp na verre sterre reik na altyd meer nietige klippie in die see gery op golwe in sand gesmeer in eb en vloed om en om gemaal gelouter tot goud getap tot bloed die uurglas kantel ‘n oogknip lewe gly verby alles […]
Die seën van jou kindskap
vir die musiekleier ‘n psalm van Jakobus ‘n kneg van die Alleshoogste welgeluksalig is hy wat die liefde van ‘n moeder besit die hitte van haar omarming beleef in die geheimenis is jy kunstig in haar lende geweef met moedersmelk reeds is jou siel gevoed met ewigheids-spyse jou hoof met olie geseën en; het jou […]
Lewens Kaping
Lewenskaping Dit was Saterdag middag Alles was rustig Ons dogter word een en twintig Skielik is hy daar Donker soos die duiwel Die dood is in sy hand In hom voel ek die doodsvuur brand Ek lig my hande omhoog Ek sal niks poog My vrou en dogter is hier Hy is nie ‘n plesier […]
Gemmer katjie
Smekende blou ogies soek net liefde, warmte; ‘n stemmetjie wat huil roep hartseer vir hulp. Hy het nie verdwaal nie maar verlore is hy wel; soekende na ‘n moeder wat jy hom ontneem het. Hy het gekom in onskuld, maar jy veroordeel hom; in die straat weggegooi sonder enige verweer. Koud en honger stry hy […]
Klein Rook
Klein Rook Ek was skaars sewe jaar Ek het my pa se sigarette gewaar Dit was ‘n groot lus Wat ek nie kon blus Ek sit een in my mond Steek hom aan soos ‘n lont Met ‘n gehoes en ‘n geproes Was die rook in my longe woes Laat in die nag Word ek […]
Depressie
Depressie Die depressie Is ‘n lelike kwessie Dit het toe weer gebeur Ek stel my vrou teleur Ek voel ek word mal Die gevoel kom gereeld Al is ek nie verveeld Miskien is ek mal Die herinneringe kom terug Van ander kant die donker brug Ek sien nie meer die lewe se mooi Ek sien […]
Fielies Fisant – Jagplaas eskapades
Oorle oupa het n jagplaas op Marken gehad. Dit het later n instelling geword dat die kleinseuns so om die beurt op skoolvakansies daar gaan kuier. Een skoolvakansie gaan kuier ek en my oom se seun, Japie, by oupa op die plaas. Al was ons twee voelbloed stadsjapies en die plaaslewe baie premitief en harde […]
Rose pienk en Jakarandas pers
Rose pienk en jakarandas pers, ek sing vir jou ‘n bloublomvers van laventelbos en roosmaryn, van lelies geel soos die son se skyn. Malvas bloei in die bloedste rooi. Dis die swartoognooi wat flikkers gooi – oor die heiningdraad rank haar ranke groen sy kleur haar blomme in ryp lemoen. Die muurblom wat so eenkant […]
Bloedmaan en blues
Had ek maar net die woord’ kon vind om ‘n vers vir jou te skryf in daardie koue voordag uur, dan sou ek oor die maan wou praat – vroeg die oggend – minute net na vier. Ek sou jou kon vertel hoe roes ‘n maan kan rooi (neffe môrester wat flikkers gooi) en dat […]