Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1149)

Ek hoor jou nog maar ek luister nie jy raak my aan ek voel jou nie Jou perfekte hande streel my nie aanplak trane skeel my nie Jou hartseer stories raak my nie Jou heimwee hart traak my nie. Stil, die valse deuntjies wat jy sing Stik aan die leuens wat jy opkook! Soos tyd […]

Woorde ontwyk ons, dit kruip weg agter gevoelens wat ons verblind; vreugde is ‘n flikkering in die oog en woede is ‘n wilde spierspasma. Sien jy my wanneer ek jou aanstaar, terwyl ek in spanning wag, en wag? Hoor jy my as ek met myself praat, sodat die stilte my nie laat verdwaal? Waar gaan […]

Op ‘n tydstip rondom middernag, na ‘n sagte, eentonige reen Sak ‘n kalm koor van stilte, Oor die nat dakke heen. Elke hond is dan gedwee, Gehoorsaam en gesmoor, Elke huilerige baba, sluit sag aan by die koor. Doodstil sing die stilte, van elke slapende kind. Doodstil sluit die bome aan, en die wolke kalmeer […]

Tussen die blaaie van ‘n moeder’s geheue, Op die kroontjie van haar hart Gly-gly Die ouderdom verby. Ek’t jou so lank terug ontmoet, Ek’t die ontmoeting nie onthou. Ek was gebore in ‘n sagte wereld, ‘n stukkie van jou. Deur die halms van addololsensie Het jy hulpeloos wou gryp na jou kindjie in die wiegie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed