Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1150)

Vrolik speel die handjies vrolik oor die stof vrolik wip die bokstertjies Die voetjies vaal en dof. Vrolik roep die loerie, vrolik blik die dam. Rasend ploeg die trekker, soos ‘n afgeleefde man. Vrolik blaf die honde vrolik lag die vink. Bemoerd pluk ‘n hen haar vere op. Die komposhope stink. Vrolik speel die kind, […]

OKKIE DIE KARWAG Bokkie was jou naam sonder eer of faam hang jy siek aan jou raam hande vou jy saam Honger knaag  vir net ‘n stukkie brood en iets om te drink ‘n barhantige samaritaan kom verby en vat jou saam Waardig in jou laaste dae is daar vir jou gedra Deur ‘n hand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed