Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1170)

die grond se sagte hart klop onder my waar sorgsame organiese materiale haar hart gesond hou ruimtelike porieë rustig asemhaal knussige gronddeeltjies omarm die drade van lewe lewende grondwater die groeikrag gee – ‘n sagmoedige ma wat haar kinders omsien © Roeline *organiese materiale om in ‘n maklike taal te verduidelik – is die kos […]

Veins Veins die glimlag, poseer soos ‘n model voor al die nuuskierige oë wat soos kameralense ongemerk, tersluiks op jou gerig is en verberg die rou hartseer wat so diep binne ‘n donker geheime hartkamer skuil geborge in privaatheid vanwaar dit soms so heel onverhoeds opborrel soos verteerde lawa chym uit diep gesmelte aardbuik en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed