Resensie: PAULA, die film
Resensie: PAULA, die film Die lewensverhaal van een van die betekenisvolste skilderaars van die ekspressionisme — Paula Modersohn-Becker (*1876 Dresden, †1907 Worpswede). Sommiges sê, dis ‘n „biopic”, andere weer dat dit „aangeleen” is aan die ware biografie. Die regissieur self het gemeen, dis nie soseer ‘n biografie nie, maar hy vertel die storie van ‘n […]
My Hart, getroue metgesel
My Hart, Getroue Metgesel In hierdie kort aardse intermezzo tussen geboorte en sterwe is my hart my getroue lewensmetgesel en het deur dik en dun my lojaal onderskraag— Baie jare het gekom en gegaan elk met vier seisoene en gewasse na eie aard met volop reën en groot oeste, droogtes en misoeste, maar ek en […]
Kolmanskop
Jou dorp lê in puin jou stem van gister weg gekwyn gedaantes sweef oor jou Maanlandskap los vir jou diamantskimme ‘n verweerde nalatingskap hoor jy die seewind vanaf Lüderitz hy bring vir jou gesifte sand jy word ingeloop verskeur deur die woestyn se hand jou rykdom goedkoop verpand nou brand dit koud in jou kaggelvuur […]
‘n Padkaart na jou
Deur getrapte gedagtes van jou dwalend in tonnels van onthou, verstrengel – geknoop jou beeld tussen newels toe gevou. Lig ek my fakkel teen duisternis – verlig ek ’n liefde eens kosbaar… ek’t lief anderkant môre, soek ek ’n pas om te vaar. Verkoop ek my lewe – so duur vir ’n padkaart na jou […]
Springbok se Klip kop
Sondag op Springbok kry ek slegte tyding… van jou lyding in ‘n kanker tronk klouend aan ‘n laaste vonk. Waar ek sit op die stoep met ‘n oorvol gemoed soek ek rede om te smoor aan krete wat in die verte verloor. Met ‘n knapsak vol trane vind my spore ‘n voetpad teen die yl […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 13
HOOFSTUK 13 Stephen Morrison besef dat hy met die volle waarheid vorendag sal moet kom om homself te beskerm. Op Kas se voorstel lê hy die middag n volle verkaring in landdros Maryna Vosloo se teenwoordigheid af waarin hy die volle verhaal vertel. Hy vertel van hulle eerste ontmoeting af in die gesellin klub tot […]
Ons is besteel
Ons is beroof Ons is beroof en soek tevergeefs na alles en jy vra jouself af waar is al die vreugde en vertroue heen? Jou woord is jou eer maar blykbaar nie meer en op straat is jy oplettend en bly wantrouig omkyk as voetstappe volg en hou die pakkie stywer vas indien dit ‘n […]
Alles is wel
Alles is wel Daar is soveel oorloë en onrus elders maar hier in my rustige kontrei sit ek in vrede op die heuweltjie en tuur oor die geelryp koringlande weids soos ‘n savanne koringsee en kyk hoe die briesie dit glad stryk, eenkant toe waai soos jy hare kam en ek wonder toe so by […]
Die Beskermer
Daphne maak of sy flou val en dadelik het sy die volle aandag van die bestuurders van die trokkies wat kos na een of ander geleentheid vat. Behalwe vir hulle, was die straat tussen die hoë geboue heeltemal leeg. Haar strik werk en die twee mans hardloop dadelik na haar toe. Terwyl hulle ‘n ophef […]
Ek is steeds gedug
Ek is steeds gedug Ek stap fier en selfversekerd al het ek my been verloor deur ‘n nalatige ongeluk, ek het te gou oor relings van die bakkie gespring toe ek die rower sien weghardloop – – – Die been was in gips maar wou net nie volkome herstel en aangroei nie My wonderlike baas […]