Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 204)

binne hang kunswerke optimal gespasieer individueel tot die maksimaal verlig kurator is geklee in haute couture goedkoop wyn vloei vry die volgende stap verkope buite waai die wind om kunsmuseum hoeke trappe styg en val na uitkyk punte veraf druin die dowwe stadsverkeer binne wandel ń kunstenaar alleen tradisioneel in vrot geel met die beste […]

JY WEN                                                    INK   geplaas Ek kyk op na die kuiltjie in jou ken en weet dié rondte het jy gewen, jou stem diep, ryk… laat sewentig jaar se pyne wyk. Jy sit weer die huppel terug in my stap, jou pittige sê-goed en vrolike lag kom lepellê hier diep in my hart. Marthie Joubert

sonnetjie kam deur die bome se krone bleekgeel grashalms wiegie windverweer voëls twiet-twiet benoud heen en weer in die naak-bleek takke van bome se krone wind spoel deur die vingers van die son winter kantel sy mantel oor aards blad kraak-swiep sy voete oor die blaremat web die herfs in sy ysige kokon fladder-flap die […]

voordie begin ontplof een klein kern om alles te begin, as die plan enos later tot +- 2000 jare terug is beheer by baie gode, as die plan millenuims later glo generasie z KI* sal alles beheer as die plan… God dank die beste plan is nooit wat realiseer *Wikipedia Kunsmatige intelligensie (KI) is die […]

soos ’n droom kruip winter uit die dagboek van seisoene en poets haar skoene witter-en-witter-en-witter met die ryp se gryp totdat hulle sneeuwit skitter sy vlokkiespoor met grasie oor die landskap prentjie ’n volmaakte komposisie onder yl heuningstrale van die son se missie meesterlik uitgebeitel lê skitterende landskapsvisioene gedagboek in lig en skadulyne van die […]

In die diep blou see se branders swem my drome soos ‘n sorgvrye siel saam met golwe wat eb en vloed oor al my geheime saam met stories wat kom en gaan onder die diep helder blou hemel waar vrede my na rus bring op ‘n heilige plek waar ek eendag sal vergaan. © April […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed