Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 203)

  ek leef maar ek lewe as vreemdeling   tussen “ektsjoallie” en die “ekzektsjoallie” roep my stem in woestyn van “modernistiese” gebrabbel kan ek skaars uitmaak wat gesê bedoel word met wat ek hul hoor sê   skrynend klink die uitroep op: “O My God” soos jellie hang dit in die lug en op eter […]

SAAM MET DIE WIND Ouderdom is soos herfsblare… eenmaal ontwortel en jy val die hele wêreld vol nes jy dink nou is jy tuis waai die westewind jou ȇrens anders uit. Vanaf die heerlike Laeveld snoesig, warm, groen terug na die soms koue hoëveld wat nou gedoen? “In jou rype ouderdom sal hul jou vat […]

Wat bring vandag die veld is koning ongerep met saadsoldate sonsopkoms wat met ‘n goue mantel groet goeiemôre sê die dag totsiens vir nog ‘n lewe nog ‘n witkruis in treurgrond bloed deurweek die wenakker was dit die einde gemerk met kakiebos die stilte versmoor die heelal ha-di-da vlieg histeries weg mielies staan geboë geknak […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed