fluisteringe van Flora
in die tuin van die lewe groei daar soveel blomme in alle kleure elkeen spog met eie kleur en geur groot opwinding as blomme bloei in die boeket van jou drome spreek blomme in hul eie taal rose vir liefde, diep en rooi lelies vir reinheid, wit soos sneeu viooltjies fluister in nuanses van blou […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 2
HOOFSTUK 2 DANIëL KRY AMPER STUIPE Dis so drieuur toe Daniël die trok teen die laaibank trek. Die stewige raamwerk wat ou-pa laat opsit het, het al handig te pas gekom. So kon sy haar perd Kolbooi en die twee jersey verse veilig van die Vrystaat af vervoer en nou gaan haar afrikaner vers […]
BIE VIR MY HART Hoofstuk1
BIE VIR MY HART Marthie Joubert HOOFSTUK 1 NA BAIE JARE Elmey Furstenburg gly teen die kant van die groot Isuzu-beestrok af en beland voete eerste in die lang nat gras van die parkeerterrein van die Ark, waar die Boere vendusies maandeliks gehou word. Waarom het sy nie haar gumboots of […]
HEMELVAART
Op die trappe van die monument in lig beklee En waar die vroeë winter sonsondergang Die lug in bloed verkleur Dink ek aan – Hoe ons met spies, woord en geweer verniel Vir die besit van stukkies grond Wat God in die begin reeds aan ons gee. Aan ons nietige struwels met […]
Beminde Stiltes
As ek vandag net een ding kon sê sou dit die ongesproke weemoed wees die woorde wat verstom en verwees dit sou seker nie sonder seer wees nie want al die trane in die wêreld kan nie regmaak wat stukkend is nie kan nie terugbring wat ons verloor het nie dit sou seker ‘n sonnet […]
Kleurvol
(Brons) Kleurvolle Mei Mooiste Mei ek kyk hoe die somerson verby gly dis ń nuwe seisoen wat my hart verbly al hang daar druppels dou aan my ruit ek verbly my, die seisoen is God se besluit Ek luister na die fluistering van herfswind goue grassade moet ook buig in die wind langs die stofpad […]
Sterk staan
Storms alleen in my skuiling waar hartseer my beklee verdrink trane in my oë my wonde lê verskeur woeste waters verslaan my in geskarrel tussen branders veg ek vergeefs teen ellende my brose siel kom tot sterwe tyd tik genadeloos verby uitgeput lê ek in stilte hef my bedroefde oë na bo my angsgeskree eggo […]
Dit is so (silwer)
Die listigheid vra selfvoldaan en saai die eerste twyfelsaad Is dit dan so dat God gesê het vermy die kennis van die kwaad? Eva se antwoord lok repliek wat sê – nee God is net bevrees dat jul deur hierdie wonderkennis aan Hom gelyk sal wees – en deur die eeue hang die vrae in […]
Wen
dié doel is wen kompetisie dié weg baklei is dié metodiek die klein self teenstand verklein val tydelik weg die verloor vrees is vergete in die gil ek wen dan sak die baklei hande sweet spat droog op almal skud blad so gaan lê die stof dié wen en verloor stryd het weer gewen