Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 201)

  uit die grou verlede styg nostalgiese geure dit wat was in grys kleure spys en drank vir die hede   elke gebeurtenis fotogenies vasgevang laat die kyker verlang verryk jou kennis   geografie van destyds opgeweeg teen die tans gee reisiger nuwe balans oor ervaring eietyds   hart en siel ervaar emansipasie van speler […]

Beste INKers Ek wil julle aanmoedig om hierdie kommentare (kritiek) nie net blindelings te aanvaar nie. Daar is ‘n aktiewe forum waarop (waardeur) julle direk met my kan skakel en alle navrae en/of menings kan rig. Maak asseblief gebruik daarvan. Stuur jou navrae aan inkmoderator@gmail.com Ek kontroleer die epos daagliks en gesels graag met jou oor […]

tafel stoele netjies potte panne blink op rak stoof staan reg vir opkook die negossiekas propvol goed politoer blink op polimeer houtvloer die huis se boepensmaag staan daar die byna kennisse glimlag hande skud in dik en dun vertoon statig in voorportaal, die familiebybel, almal is in oortrokke kredietkaart status hierdie uitstaande vriendskappe is op […]

dit is pragtig hier alles werk lieflik 24 uur ons stemme dra hoëtrou oor giga byte netwerke ons voorkoppe en skoensole blik in omgulde vyfster kamerspieëls die gesels strotter raakweg van tyd tot tyd die ou siel druk seer teen my oor volgende ń moet sel opgradeer en ń kort 24 mnde kontraklas vir die […]

    my Verlosser my Skepper my God   wat is U naam tog wondersoet op my lippe   wie sal my uit U hande kan ruk   in elke dagbreek en elke laat lig skyn U heiligheid   U is nie die songod U is die God van Lig wat alles en almal verlig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed