Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 200)

soldate draf kamp of oorlog toe oë toe onder stof een vra koeëls ander rus skuldiges skuifel op sement tronkvloer gevang in vuil verlede een vra kos ander rus oumense sukkel asems jaag vlak die kort pad is lank een vra hulp ander rus beeste draf stap kraal en water toe maag en spene skut […]

wat is die waarde van lewe om te bestaan is alreeds ‘n seen elke dag die son te kan sien skyn al waai die storms jou alomheen   om net in die wedloop te wees gekies te word om te kan meeding fiks wees om die wedloop aan te durf die wenpaal verby te kan […]

boeppense vol skiet taxis ń kolskoot tussen geel en rooi boeppens alleen skiet motorfietse blits vinning verby oorvol karre boeppense groot kruie trokke versper paaie met breë boude boeppense grom parkeer voedsel dra oorskotte na uitgange boeppense moet ons in trek om net net te pas maar die marge bly klein

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed