Trek Skoene
Trek Skoene Deur: Ryno du Plessis Veters vas, reg vir nog ’n pas. Klim ek die bult uit wat die lewe oor my pad smyt. Sole al moeg geloop, geplak met net nog ’n bietjie hoop. Uitgepak, reggemaak— hier kan my siel eers kamp. Net sodra die rus sou kom, is dit weer tyd vir […]
Rus in vrede Moeder Aarde Goud
Jy sleep jou roetbesmeerde mantel met n swaar hand agterna terwyl jou wentelbaan kantel onder die las wat jy moet dra jou eens groen gelapte aarde verwoes en van geen waarde die mensdom is die vyand wat jou stadig laat versmoor met vuilgevlekte hande jou geleidelik vermoor delwers in die donker wat in […]
Soos bont ballonne in die wind
Soos Bont Ballonne in die Wind Deur: Ryno du Plessis Jare kom en gaan, tyd vlieg op vlerke van eens bestaan. Waar het die drome van eens heen gegaan? Groot begin, klein geraak, asof hul nooit bestaan het nie. Ek het geglo met die onskuld van ’n kind, oë teen die lewe nog so blind. […]
Vlinders se spoke
Vlinders se Spoke Deur: Ryno du Plessis Ek onthou nog die kalwerliefde van jonkwees— jy kon toe nog bloos. “Vir altyd moet ons wees,” het ons pleitend mekaar beloof. Niks mag ons liefde roof. Jare later kom stap jy weer ’n bietjie nader. Iets van jou het oorgebly om te onthou. Die vlinders in my […]
Die dans op valse note
Die Dans op Valse Note Deur: Ryno du Plessis Soveel beloftes het ons aan mekaar gemaak, opgewonde oor dit wat ons bymekaar kon maak. Saam het ons ’n lewe gebou, soms met bietjie berou. Ons het vasgeklou aan die tou van hoop en beter dae. Tyd het sy skoene aangehou, geloop toe ons nog wou. […]
mal – insane
so mal soos ‘n haas eet meer kaas – kaas gee krag soos enige aandagtrekker – advertensie vertoon die gebruik van engelse woorde ‘n onaangename klank van onbemagting onbemagtiging van my taal daardie enigsoortige taal waarvoor daar in bloed betaal is – taalvegters ja dit is heeltemal mal – om te mieks dit […]
Vavada Kasyno Internetowe
Vavada Kasyno Internetowe Od dawna ludzie szukają sposobów na przeżycie silnych emocji — chcą zaryzykować po zalogowaniu się w legalnym kasynie w Polsce jak Vavada2 Casino PL, poczuć zastrzyk adrenaliny, a jednocześnie zyskać szansę na poprawę swojej sytuacji finansowej. W końcu jasne jest, że każdy Polak chce wygrać ponad 100 000 złotych w jackpocie na […]
Die geverfde olifant in die vertrek
Die Geverfde Olifant in die Vertrek Deur: Ryno du Plessis Onskuld word hier bewys, ons staan elkeen op ’n kant van puntbewys. Waarheid word gedraai soos ’n sokkie om te pas, woorde vloei uit ’n ander klas. Die olifant staan vas, verduidelikings verf soos ’n bont kwas. Maak nie saak wie was reg nie— Hier […]