Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 7)

    op die kennetjie baan het ons geleer om te waag so het ons vriende leer ken so in die bondel hulle verken skooljare saam deurgebring studiejare met ander gedeel so vlieg ons werksjare verby dat ons kwaliks nog iemend nou kan herken hier en daar is daar een gesiggie wat min verander het […]

Hanswors Deur: Ryno du Plessis Van waar die snaakse naam? Ek wonder— raak jy daaroor skaam? Daar was eens ’n oom Hans, hy was nogal baie snaaks. Van wors maak kon jy hom niks vertel nie; hy was eintlik ’n ryk koksmous. Sou iemand se lip so effe sleep, het hy altyd ’n grappie gereed […]

Trek Skoene Deur: Ryno du Plessis Veters vas, reg vir nog ’n pas. Klim ek die bult uit wat die lewe oor my pad smyt. Sole al moeg geloop, geplak met net nog ’n bietjie hoop. Uitgepak, reggemaak— hier kan my siel eers kamp. Net sodra die rus sou kom, is dit weer tyd vir […]

Oom Spyt Deur: Ryno du Plessis Op sy gesig het hy sy laste gedra. In sy waterblou oë kon jy sien hoe die lewe pla. Al sou Oom Spyt nooit kla nie, was hy tog bang hy sou iemand pla. Vat so bietjie tyd, gesels met Oom Spyt— sy stories sal jou ore laat tuit. […]

    lees jy gedigte skryf jy ook gedigte gedigte, stories – verhale deel jy iets van jou heil die leser of traak my nie agtig met geen begrip of omgee vir jou leser plant jy onkruid of dalk graan wat sal kan aangaan en vrug dra   © Tearlach.

Vlinders se Spoke Deur: Ryno du Plessis Ek onthou nog die kalwerliefde van jonkwees— jy kon toe nog bloos. “Vir altyd moet ons wees,” het ons pleitend mekaar beloof. Niks mag ons liefde roof. Jare later kom stap jy weer ’n bietjie nader. Iets van jou het oorgebly om te onthou. Die vlinders in my […]

    so mal soos ‘n haas eet meer kaas – kaas gee krag soos enige aandagtrekker – advertensie vertoon die gebruik van engelse woorde ‘n onaangename klank van onbemagting onbemagtiging van my taal daardie enigsoortige taal waarvoor daar in bloed betaal is – taalvegters ja dit is heeltemal mal – om te mieks dit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed