My hartjie, my liefie
My hartjie, my liefie Van jou het ons gehoor daar agter die blou berge. Ek het altyd gewonder wie moes jou so ver gaan bêre. Ander het al na jou gaan vry, maar hier in my kontrei… het die manne ander nooiens gekry. Al wanneer ons sou sê “my hartjie, my liefie”, is as die […]
Al wat sy kon red (Goud)
Al wat sy kon red Sonika Nagarkoti is net dertien. Oud genoeg vir skoolboeke, te jonk vir ’n wrede wêreld wat skielik onder haar voete verdwyn. Toe die berg begin grom en spoeg met klippe in sy mond dwarsdeur die dorp storm, het niemand haar nog geleer hoe om ’n lewe te […]
Bottel die son 227 woorde Goud
Clara bol haar hare in ‘n ponie op haar kop. Dis naweek. Mamma en pappa help by die kerk uit en Clara moet die naweek by ouma spandeer. Haar hartjie klop sommer vinniger. Ouma is altyd vol verrassings. Clara gooi die motordeur oop. Sy spring-hop tot op die stoep en gooi ‘n handsoen in ma en pa […]
Voor jy nog alles was
Voor jy nog alles was… Stil op my stoep, terwyl die son sy laaste asem blaas, sit ek en dink aan dit wat eens was. Onthou jy, voordat jy ’n deurmat was, ander se voete jou vuil kom trap. Onthou jy hoe jy nog kon spring, as die oor hoor jy is […]
My Psalm net vir U
My Psalm net vir U Dal van doodskadu moes ek nog leer verstaan. Prys die Heer met blye galme was groot en vaag. Here, hier in my lewe het ek self my toekoms vertraag, gaan loop waar die pad U nie behaag. Donker dae het my kom haal. Skuld het aan […]
Al is die note vals
Al is die Note Vals Note vals wou ek graag sing, vir U, Here, my loflied bring. Sonde het my lewe rooier as beet bevlek. Vuil staan ek en voel soos ’n gek. Graag wou ek net aanhou bid, maar die alfabet se letters was net te min. Here, sal U […]
aptyt
die hart is die setel van emosie versaak hy jou is dit asof sy aptyt vir alles begin vervaag soms kloppende gespook om nie die kluts kwyt te raak soms rustige stelselmatige berusting by sy ewige lot sprankelende skoonheid prikkels van sy stroom aptytwekker van ‘n droom wat die lus om te leef weer […]
Donker lag
Donker lag Grou rys koue in die lig. Vyf sonstrale skyn. Een op die kis, die ander vier op ons. Die lewe se vuis het jou uit my hart geruk. Ander noem jou Lacaas, ek, Pappa. Nog so jonk, geen ander iemand om te vra: “Hoe nou, Pa?” Jou stem is net […]