Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2023 – OOP projek(Bladsy 3)

 

Beste INKers

Die kersmaaltyd het nog nie eens behoorlik gesak nie en reeds word ons met die mooie Mei maand gekonfronteer. Een of ander Afrikaanse sanger sê nié verniet nie: “Stop die wêreld ek wil afklim”.

Gelukkig is dit weer tyd vir ‘n ope projek waar reëls en regulasies uitgesmyt word soos laaste week se koerant.

Jy word losgelaat uit die kou van gebondenheid en kan aan die projek deelneem in enige kategorie sonder dat ek jou vlerke knip, sonder voorskrifte en reëls.

Lekker skryf.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Jou takke fluister jou storie saam branders bruisend se lied al juigend, gesing deur die wind volmaakte koorsang met jou storie steeds ónbekend Jou vaalwit wortels klou dèsperaat tussen goudbruin rotsformaat jou lyf staan vas, só peraat soos ‘n standbeeld, opgerig as huldeblyk vir ‘n goeie maar onbekende daad hier verlate, alleen gelaat blý ek […]

BESKERMENGEL Geskryf deur Fanus Strydom 1 909 woorde     Angelo was geen gewone engel nie, inteendeel… Reeds sedert sy vroeë engel-kinderdae het hy tekens getoon van ongewone deursettingsvermoë en gedetermineerdheid. Maar, terselfdertyd ook van uiterste hardkoppigheid en eiewysheid. Soms het sy impulsiewe aksies en onbesonne oorhaastigheid amper gegrens aan absolute waansinnigheid! Nie een van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed