Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2023 – OOP projek(Bladsy 2)

 

Beste INKers

Die kersmaaltyd het nog nie eens behoorlik gesak nie en reeds word ons met die mooie Mei maand gekonfronteer. Een of ander Afrikaanse sanger sê nié verniet nie: “Stop die wêreld ek wil afklim”.

Gelukkig is dit weer tyd vir ‘n ope projek waar reëls en regulasies uitgesmyt word soos laaste week se koerant.

Jy word losgelaat uit die kou van gebondenheid en kan aan die projek deelneem in enige kategorie sonder dat ek jou vlerke knip, sonder voorskrifte en reëls.

Lekker skryf.
Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Mefiboset   –   brons Ons lees in die Bybel die verhaal van Dawid en Jonatan. Tussen die twee het daar ‘n wonderlike liefdesband bestaan. Om die waarheid te sê, die band tussen hulle was so sterk dat daar vandag in sekere kringe selfs beweer wil word dat na hierdie verhouding as die eerste homoseksuele verhouding verwys […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed