Bosveldhart
Bosveldhart die week is verby dis Vrydagaand ek laai in my Ford se bak my hond my kat en my raasbek pappegaai na die tweede tolhek volg ek die draai na Toeka vir so ietsie om te braai bruinpapiersak van die rak met die laaste plaasgebakte brood nou kort ek nog net ‘n slaai ek […]
DORSKREET
Die aarde se dorskreet breek oop in barste die wenakker staan biddend met verskroeide kakiebos mielies se dorskreet weergalm oor rooi sandvlaktes bloekombos sing ‘n treurige evangelie boombas stort na benede in halwe traan afgeskeerde skille tussen boom en bas lê die kontoere van nog ‘n droogte mielies se lewens sirkel word in die saad […]
Liefdesdans
Gedigte Maart 2024 Oop projek Silwerklas liefdesdans kom dans net nog eenkeer met my oor oubekende grondgebied my beminde waar ons hand aan hand een laaste maal op maat van ʼn lankvergete wiegelied kan swymel en sweef voor smart ons kom haal kom dans net weer eenkeer met my langs grafte en gragte […]
SIEN JY
Sien jy bose planne tussen rommel en as voel jy die seer as jy ‘n ma is ons roep ‘n naam ‘n dogtertjie daar doer in saldanha laat die klippe uitroep laat jou voetspore na Jesus toe loop satans kinders met hul bose planne lê mammon se gedagtes in hul hande as jy vat aan […]
Februarie 2024 – Dolos projek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 10 lede! WENNERS GEDIGTE: GOUD: NO 21 Loretta Szikra met As die laaste dolos draai NO 5 Amanda de Meillon met Keerwal teen die storm NO 7 Anzé Bezuidenhout met Dolosbeen-dade SILWER: NO 9 Elize Kruger met Skaakmat NO 23 Colin Steyn met Retoriek NO 8 Pieter Mostert met Kreukels BRONS:
ek ken ‘n digter
jou ken ek aan die tafereel van jou gedagtes en werke jou woorde en sinsnedes wat my dikwels bybly waaroor ek lank nog kan nadink elke nuanse van jou fiksie die ondertoon van verse skilder jou aangesig op my geestesdoek waar mý gedagtes daarmee vermeng ©Teárlach.
Uitgepars (silwer)
die môrester begroet hul daar die kort nag lank vergete mens en masjien werk onverpoosd deur skroeiwarm dae, verbete die kulminasie tot die vrug op die roep van die natuur na die lang verwagte oestyd in die songedrenkte uur tot die swanger vragte eindelik taan en die son skuif uit sy somerbaan en die wynstok […]
IKARUS
IKARUS Ek en die sterre van Orion hou ‘n nagwaak vir jou Sodat jy jou pad sal vind deur Nastergal valleie Sodat die mis voor die Noordster kan verdwyn En jy jou voetpad naby aan die son sal vind Ek en die heelal huil oor jou Oor jou vlerke wat sleep in die onvrugbare grond […]
GEBOUE VAN VLEIS
Brons Kategorie 948 woorde GEBOUE VAN VLEIS Ken ons mekaar ooit? Het ek al jou gesig gesien? Ek glo nie. Jou mensgesig is perfek aanmekaar geweef sodat jy, eintlik gees, ‘n prentjie kan wees. ‘n Lyf om jou op aarde te dra, te verteenwoordig en waarin jy kan “woon”. ‘n Lyf wat jou tydslyn kan […]
Fop Boere
“ ‘n Griekwastad kind sê jy. Dink jy in hierdie tye gaan jy ‘n verskil kom maak hier-hier in ons geweste?” Frederick krap soos ‘n besentene tussen sy nota’s deur. “Julle sien nie wat ek sien, julle kyk almal in julle neuse vas!” Hy was nog altyd selfverseker nooit ‘n pessimis. “ Stadskinders wat hul […]