SKIETSTILSTAND
SKIETSTILSTAND Geskryf deur Fanus Strydom 873 woorde “Mamma, wat raas so daarbuite?” Jasmina kyk met swaar oë na die versplinterde vensterraam bo haar kop. Sy is te moeg om op te staan. Te bang om na buite te kyk. “Dit is vuurwerke, Yussuf,” antwoord sy en streel oor haar seuntjie se swartgekoekte koppie. […]
O, vet! Eva aan die woord. (Brons)
Woordtelling: 348 “Mapstieks, Maans! Skuif, ek kan nie deur jou skaduwee sien nie, netnou knip ek verkeerd!” Jan-Louis klik met sy tong en staan van die vloer af op. By die klein tafeltjie tel hy die kersblaker op en gaan sit dit neer by die laken. “Ma gaan ons velle vuurwarm klop omdat jy […]
Net genade (Brons)
(vir my man, Corné) Selfs in my laaste gedagtes sal ek jou beleef selfs in my laaste skemeruur van my oë tot in my laaste asem sal ek elke uur proe van liefde sagkens gekoester tussen ons want ek weet die alleendae sal kom die stilword van jou stem (of … sal dit andersom […]
Die Kalahari-bruid
Kaleidoskopies grimeer die prisma van die son haar wimpers op die horison ontvou die uitgestrektheid van haar skoonheid blink-glimlag heuningstraal die wange van haar watergate kameeldoringbome sambreel haar vlaktes komplimenteer die saggolwende grasie van haar rooibruin sluier ek proe die ritme van haar stem vibreer in die hittegolfies van haar duinesee vasgevang in begeerlikheid na […]
Raponsie (silwer)
Jy en ek is vuur en ys jy, die dromer ek, die realis my swart, jou wit jou warm, my koud tog, vir ‘n enkel oomblik wou ek graag jou prinses wees my hare hang oor my kasteel se hoë muur jou toelaat om die granaatpitrooi van my hart te proe my weg te voer […]
Oomblik in tyd (Silwer)
Vir ‘n oomblik in tyd was Suid Afrika verenig een nasie, een trots en het landsvlae gewapper groen en goud deur almal gedra soos een reënboognasie die springbokke na oorwinning, na ‘n wêreldkroon gedra. Die opwinding en euforie vervaag in die ysige wind van ‘n koue somer Oktober as vae beloftes verander en ‘n politieke […]
Vlietende jeug
vrypostig breek die lente uit met ongetemperde ywer wat koue winterperke minag op die teken van die son aggressief maar tog natuurlik progressief maar sonder dwang tenger lote oortref hulself deur elke langer dag van hul broosheid onbewus in jeugland se sagte groen -cs-nov-23-
November 2023 – OOP projek
Beste INKers Sir Walter Scott het gesê : “Novemberlug is koud en somber, Novemberblaar is rooi en droog.” As ek dit lees is ek intens dankbaar dat dit in die Suidelike-halfrond geheel die teenoorgestelde is. Die lug vir ons is vars en warm en die blare is groen en welig. Dit, vir een, behoort ons […]
DANS (goud)
‘n gedig bestaan nie net tussen my en jou nie dis ‘n dans tussen gode en demone © 10/2023 Caren Kearley FB: Nimfoleptiese Woorde
Kortste dag of langste nag?
(Woordtelling : 391) Die kortste dag van die week moet sekerlik Saterdag wees, vir sommige dalk Sondag. Voor jy jou oë uitvee, is dit slaaptyd en die naweek is alweer verby! Dit is egter die kortste dag van die jaar wat ʼn veel groter invloed op ons lewens het. Die kortste dag in die Noordelike […]