Jongste aktiwiteit:

ProjekteSeptember 2019 projek – Lente (Verplasing)(Bladsy 3)

‘n Nuwe seisoen het aangebreek! Daar is altyd hoop – maak nie saak hoe die omstandighede lyk nie.

Die deurlopende tema vir September se projek is as volg:

1. Jou skryfstuk moet nuwe lewe suggereer (suggereer: iets word nie direk gestel nie).

2. Jou skryfstuk moet in die styl van ‘n VERPLASING geskryf word (verplasing: in iemand anders se skoene; spreek namens daardie persoon).

3. Kies enige persoon (dit kan ‘n bekende, ‘n Bybelfiguur of ‘n fiktiewe karakter wees) wat jou inspireer om na nuwe hoop en lewe te streef.

• Gedigte:
Nie langer as 20 versreëls nie.

• Verhale:
Nie meer as 600 woorde nie.

• Rubrieke:
Wend humor in jou skryfstuk aan.
Nie meer as 300 woorde nie.

• Artikels:
Koppel die hooftema aan enige onlangse nuus.
Nie meer as 200 woorde nie.

Laat ons dan ook tydens die lente ‘n inspirasie deur ons skryfwerk wees!

Groete
Ink-Moderator

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Loflied gekoer, wyl lenteson bak, Sit grys tortelduif in doringboom tak. Klink helder klank gesang tussen stilte deur kondig lente aan, wintertyd is verbeur. Bars pastel skakering kleure vrolik in prag. Pruik hul in eenheid oor n nuwe dag. Groet warm lentewind met asem nuutgevond, Juig die aarde oor nuwe môrestond. Kollekteer wattewit bolle, in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed