Kunswerk
God is ‘n digter
Hy skryf met weerlig
en rym met die reën
God is ‘n kunstenaar
Hy het die wêreld
met jóú geseën
5 Kommentare
-
Anze
Die mooiste ooit uit jou pen!!!
-
Viooltjie
Baie mooi Niel :-)
-
Ch Nel Venter
Kort baie sterk vers. Pragtig.
-
Kiekies
Applous vir jou!!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Pragtig!