'n Sensasionele offer om te kom deel in 'n feesmaal van liefde. Waar twee mense albei gee en neem. Die beeld is so intiem en eg. Hy nooi sy beminde uit om haar kop op sy bors te lê, sodat sy naby sy hart die pols van sy liefde kan voel en hoor. Maar in dieselfde asem nooi hy haar om hom te vertel waarna sy verlang. 'n Twee gesprek wat die dimmensie van waarlik liefhê vaslê. Aan die eenkant offer hy haar bevrediging, maar sy begeerte is om haar wense te vervul.
Dis 'n verruklike gedig, maar ek sien ook 'n dieper parallelbeeld.
See-Jay-El
'n Sensasionele offer om te kom deel in 'n feesmaal van liefde. Waar twee mense albei gee en neem. Die beeld is so intiem en eg. Hy nooi sy beminde uit om haar kop op sy bors te lê, sodat sy naby sy hart die pols van sy liefde kan voel en hoor. Maar in dieselfde asem nooi hy haar om hom te vertel waarna sy verlang. 'n Twee gesprek wat die dimmensie van waarlik liefhê vaslê. Aan die eenkant offer hy haar bevrediging, maar sy begeerte is om haar wense te vervul. Dis 'n verruklike gedig, maar ek sien ook 'n dieper parallelbeeld.