Flashbacks
Flashbacks sucker punch jou in die maag in die hart in die gut dit slaan jou onverwags slaan jou winduit slaan jou lag uit slaan jou hard. Flashbacks trigger ander flashbacks trigger memories waarteen jy veg met jou hoop met jou doelgerigtheid met jou vasberadenheid om te glimlag. Flashbacks van jou van hom van ’n […]
gevangene maar vry
as die laaste lewensnote wegsterf breek sy boeresiel vry vry van die kap-kap eggo in aardkors gange vry van die blikhuisies se dronk moesserny waar vrouens en kinders met honger oë kyk waar mans soos hy hul sorge aan Bacchus bely vry van die hel van ewige hoes vry van die stad se slawerny dan […]
EERLIKHEID DUUR EWIG
EERLIKHEID DUUR EWIG Mammie bring haar dogtertjie saam wanneer sy haar man se graf besoek om bietjie skoon te maak en die plante te pleeg. Intussen stap die meisietjie tussen die rye van grafte heen en weer en kyk wat daar alles te sien is. As Ma klaar is, staan sy op en groet. Dan […]
Verlies van ‘n wonderwerk
Soos die flap van ‘n vlerk Het my hart ontplof toe ek hoor Deur liefde en God se Handewerk Was ‘n baba in my buik ingetoor. Ons was lief vir jou, elke sekond Jy was so baie welkom by ons Alles was mooi, ‘n permanente glimlag om my mond Ek kon nie wag om te […]
Die BEVOLKING as ORGANISME
Die Bevolking as Organisme ‘n Volk is ‘n organisme. Dit wil sê, dit is ‘n lewendige wese wat (te enige tyd in die verlede) gebore is en (te enige tyd in die toekoms) gaan sterf. Dit beleef groeifases of -stappe, dit vorm organe (Bv. ondergroepe wat ons stamme noem), kan deur ‘n oorlog of natuurramp, […]
‘n Geroeste sleutel
Michael staan voor die spieël, sy borskas oop, die metaal hart se ratte en buise besig om stadiger te tik-tak-tok, die bloed stadig deur sy are te pomp. Sy hart, anders as meeste mense s’n, is geroes en die ribbe-agtige metaalomhulsel gebuig en plek-plek ‘n dooie roesbruin in plaas van ‘n gesonde grys-silwer. Hy tel […]
MOORD SLAGTING
MOORD SLAGTING In die donker van die nag Het niemand hom daar verwag staan die vyand reeds en wag in die gang om sy prooi in tewag gaan hy haar nek met ń mes afslag Vyand gaan nie op hom laat wag vyand het lekker, in sy mou gelag hy verkrag en slagting beplan moord […]
Die Wensmeester
Al die kerse was aangesteek, tog kan die lig nie deur die donkerte breek nie. Vandat die laaste magiese gedierte gejag en in die kasteel se binnehof doodgemaak is vir almal om te sien is die spieëls dof en het vuur opgehou om lig te gee. Die sonlig is gedemp, maar dit was beter as […]
‘n Vers vir jou
Met my vinger vers ek jou naam – traan vir traan deurdruppel in ‘n winterskwatryn hierdie lewe was nooit ons s’n nie, en dit wat ek nog wou sê sal vir eers in ‘n vers moet lê want woorde is grensloos soos jou stem nou, spoorloos. © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou