Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 51)

Agter klip en bos verskans harde, wrede dood wat wag haat omskryfde hartsbestaan mes wat flits in maanlignag in moordendhart gemessel wreed sy moord geëts, gekerf verskuil in dierlikdoods bestaan naastebloed-bevlektepalms rooigeverf wrede oë, waansinnig grynslag onwetend prooi tegemoed waansinnig kruip ʼn satansjagter hunker, smag na gyselaarsbloed Vader, verlos ons van die satansvingers U Seun […]

Broeiend, gloeiend en kokend die onbeplande ent wat laaste aksies verewig en vir ewig vaspen dekades, eeue en eons gaan verby maar steeds sal die gegiete monumente bly om die wat nog moet leef te herinner dat geeneen datum of tyd van hul eindlyn wis Dit is gewis, ‘n lawakis en begrafnis gee stof tot […]

Lentebloeisels bloei          nie aan die bome in my straat nie en die volmaan gloei nie vanaand nie. Verlange krap in my hart. Ek stap ’n enkelspoor pad. Ek bedek          buite beherende                   springende emosies met ’n laag ontkenning                   en ’n glimlag. Terwyl ek onbewustelik my teëstand weerspreek. Terwyl ek onwetend met ’n […]

RESTLESS, die film Morbied verstaan ek as iets geheel-en-al anders. Vir my is morbied wanneer iemand hom met die dood inlaat as ‘n skrikwekkende, vreesaanjaende, horrorverskyning wat beteken verrotting, stank en verlies. Morbied is daartoe die mens wat alle aspekte van die dood vermy, gaan nie na begrafnisse, ook nie van engste familie nie, bloots […]

Vir jou Selfs so jonk as sewentien gestuur na die weermag vir volk en vaderland opleiding spoedig voltooi te stuur na oorlogsone soveel uiterstes beleef trotseer versengende hitte koue nagte dae sonder kos en water oorleef van die veld gehoorsaam bevele lukraak reageer outomaties in ‘n land waar vyande wil infiltreer oor die kaplyn heen […]

In Memoriam Twaalf swart sambrele langs ‘n graf Reentelegramme in grou en grys Mosbaardboom waar druppels draf Twaalf swart sambrele langs ‘n graf In lief en leed ongestraf Spierwit lelie, kraai wat krys Twaalf swart sambrele langs ‘n graf Reentelegramme grou en grys   ©Carin Erasmus  

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed