arendsoog
liefde-hang in die lug al waai wind verwoes strandkoors loop hoog glimlaggies en drukkies laat strandtonele flikker wyl meeu dit fyn beskou golwe breek in reëlmaat as bewys van ewigheid witsproei waai verwoes met deinende seestrome wat strate deur baai trek en poseidon om rotse koes duinevlug van bruin valkie wat laag skeer om te […]
vrydag
dit is weer vrydag die week is verby oral blink glimlag stres my nie verlei dit is weer naweek my liggaam verslap gedagtes skakel af gaan in beswyming vrydag is altyd beste dan lê naweek voor saterdag middelste sondag is soms goor vrydag is amper vry saterdag vlieg verby sondag rus en gestap nee! maandag […]
algemene kennis
water is lewe daarsonder kan niks bestaan sonlig is lewe daarsonder kan niks bestaan waar daar lewe is is daar hoop en mens bestaan oor aarde is jy aangestel as toesighouer verniel jy dit sal jy sekerlik vergaan bewaar jou liggaam daarsonder kan jy nie leef glo in jou Skepper daarsonder is jou siel verlore […]
Hy is
van Bo gekom het Hy mens geword het Sy Woord lewe geword in Hom alleen is daar vryheid in Sy Seun alleen verlossing gely het Sy Seun en gesterf op derde dag opgestaan opgevaar na die Hemel langs Sy Vader sit Hy het nooit bely sonde erken Hy was en is sondeloos daarom glo ek […]
pleonasme
haar uiters hoë status maak mevrou dokter kens blouer as blou en soeter as soet haar soetsappige hoog-drawendheid oormaat van posisie bewustheid laat mediokriteit medioker lyk woordeboek woorde met laggie wat sekerlik ure ingeoefen voor ‘n blink spieël lyk na laerskool – kunswedstryd opaal gesig senuwee – orrel ©Teárlach
dapper stapper
liep-lapper-jas kersvader dra tas sy baard trek sommer los want hy loer te veel na die kos sy magie skraps bedek met baadjie sy stem rafel uit met sy droë liedjie kinders dans om op sy skoot te sit eers daar wil hul net huil en gil sy rook asem stoot hulle af growwe hande […]
voetspore
my hart is in die golwe my voete rus op ‘n krans my hande waai wit sproei my neus ruik denne-hars soms hoor ek loeries skreeu dan is dit een spierwit meeu keer-op-keer wek fisante my staan ek weer op berge se vry ek sweef oor deinende golwe duik deur helder groen vallei waar krom […]
Supermaansiel
Jý het verstaan, hier waar ek nou staan traanloos onder nog ‘n supermaan het jý uit die bloute sommernet verstaan; sonder oordeel of waan my angstigheid toegesirkel in jou eie naakte sekelmaan gebroke het ek (of ons) met heelwit vlerke probeer vlug; sentimenteel wou ek minute aftel tussen naelstring en skoenlapper – maar monoklinamies het […]