Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 38)

As die wêreld kom en hy tol my op tyd se woeste wysers rond vasgevang in die dag jaag my denke snags rond verlore in mallemeule dag wie sal my help wie sal meevoel wie sal tyd se wysers vashou die son het gesak nag gooi haar kleed oor my en sterre knipoog glimlaggend met […]

  IMMUNITEIT en KWARANTYN Deel 3 Hoe gaan dit nou lyk wanneer die wêreldwye doodbringende, besmetlike siekte verby is? Wat gaan oorbly? Sewe, miskien ses miljiard mense met vrolike gemoed wat optimisties in die toekoms kyk? ‘m Wêreld met drie of vier miljard stinkende lyke wat opgeruim moet word? ‘n Geselskap met infrastruktuur wat werk, […]

staan saam wanneer die skote val saam met makkers alleen onder bosse en kranse waar selfs bobbejane dit selde waag langs mekaar sal ons veg vir eie reg bloed drup vir ons kinders vroue met geweer sy aan sy begrafnis manelle swart die boodskappe so wit voor in die gruispad staan ‘n hemelse wa en […]

Ek kruip deur woestyn sand Na jou aan die anderkant My vlees is dor en leeg Maar dis al wat ek kan gee Die water van my siel Is deur die wind verniel My hart het oopgeskeur My sonde afgesweer Sal jy my dors kom les Met jou albaste fles My wonde sag verbind My […]

Dorstig reik aarde hemelhoog helder skyn son gaapwekkend neer in dof-groen houtlywe se vingerpunte sing geveerdes troosteloos en hartseer geen hoop is gou in sig nie om dag mee blink te smeer asgrys versteen ons oeste lei vee onder dood se beheer donker-beloftes vergaar weer saam nuwe oeste lyk weer aangenaam. © Taai Bonthuys

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed