Onverdiend
Onverdiend Vers 1: Hoe sal ek die woorde vind Wat pas by U Sal al die stemme in die heelal U wondergroot mag kan beskryf Vers 2: Hoe sal ek ooit kan verbaliseer Wat U beteken Sonder U hand oor als Is als en almal verlore Koor: En al meng ek my ABC’s Ook hoeveel […]
Hulde Aan Ons Helde
Vers 1: Jy het jou ma daar sien staan Met ‘n bruin koevert in die hand En ‘n traan op die wang Sy het stilweg geknak En haar oë het verklap sy is bang Toe sy jou tas help pak Vers 2: Daar was ‘n seer In jou pa se oë Soos jy dit nog […]
donkerblou gedagtes (brons)
donkerblou gedagtes met ʼn edele enkelgedagte dink ek aan jou aan al die dinge wat ons nog wil en wou doen dan trek die heimwee deur my so donkerblou eensklaps bevind ons ons in snaakse seisoen ʼn vae vrees vir virus so onbekend eis sy tol maatreëls van inperking nou nuwe norm die dodetal wat […]
Tuissitter (Brons)
Terwyl ek agter geslote deure sit en 21 dae die grendeltyd toedrentel word die bloei van ons jare weggeruk maar soos my silte nat trane op geribte bladsye sputter snoer reën my mond met klaviernote op my blaredak want sy’t simpatie vir die verlies van ñ tuissitter en laat my hart se juigtoon tierelier in […]
Belletrie (Brons)
Toe die son se epiese uittog oor berge die kruinroete tot ñ sekere hoogte geel verglans het liefdeslettere ñ tere snaar in my hart geroer want my fleksiel want geslote is met grendel en slot bid deernisverse na God en soos Hy my woorde in sy oor knoop koester my hart weer hoop. ©Zebulon Kochk […]
VIRUS VAN KRONE
onseker en verward, hande omhoog, soekend en biddend na verlossing van onder uit jou triomfboog. In die holte van jou arm ons tronk vir nou; ’n mensdom met hoop in afwagting saamgevou. ©HMellet
soeke na vrede
ons kyk op na jou daar waar jy staan Brons triomfboog geëts teen hemelblou uit graniet gekap bind jy ons saam in ons strewe na vrede ek dwaal deur jou grys gange sien die pioniere vryheid hul vaste strewe een veldslag na die ander maar nooit vrede… ystervoete wat oor die Drakensberg loop lewens vasgevang […]
Plesieroord(Brons)
Ek moet meermale háár Amerika besoek want haar Amerika is my Rome Ek moet meermale haar natril beelde begluur oor haar kolosseum se spuwende oë besin waar haar glinsterarenas nog lewenwelend glim Ek moet die mooi triomfe van haar troimfboë terhart neem tot my Amsterdam se hoop weer splinternuut val op heuwels uit die baftablou […]
Engelehulp
In die klaarligte dagbreek as die son geen spraak spreek oorhandig die reëns gemengde sinjalere skielik hoor jy die hikklank van blyvolle druppels uit die hemelprieël as winter nie wil ophou wolk nie. ©Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte
21 dae in 2020
vandag is vandag en môre is môre gordel jou wapenrusting aan tel jou skild op en hou dit hoog wees sterk en volg Sy vaandel vandag storm daar vyf honderd môre kom daar dalk meer as duisend wat maak dit saak, as Hy met ons is? die vyand kom nie met gewere hy verskuil homself […]