drama-teug
huppel-stap twee jongens verby duidelik hul wittebrood by see hang laf aan mekaar en streel liefde so mooi en heilig (vireers) geen siniese ou oom of tannie kom hulle geesdrif nou steel nou is dit net hulle wat bestaan reg en mooi en heilig is liefde saagtand spoel branders uit sit ek en bid dat […]
Opsoek na jou
Ek sif deur sande om jou te vind beloer elke boom se skadu van dagbreek tot saans volg ek die geroep van die wind van bergspruit tot rivier agter elke stukkie struik soek my siel sonder ophou na jou sodat ons die liefde kan vier in elke briesie wat my toevou met die reuk van […]
resep vir geluk
guitigheid uit herdersblik hou oor haar krose die wag leer almal hoe om te lag rooi wangetjies verruklik blik vol innerlike krag bereid om saam te vermaan sal kinders altoos verstaan liefdevolle huis vol lag huis en haard sal nie vergaan een van wil, vlees en geloof sal hul mos kan voortbestaan ©Teárlach
Om na te volg
Die saailing groei wyl water dit nat, dra blomme, vrug en vertak om tot standvastige boom te troon waarin eekhoring en voëltjies woon Die mens word weer gebore, gees hervorm en groei in siel na vore as weerkaatsing van die meester deur voorbeeld na te volg en bemeester Groots die beeld deur boom geskoei om […]
poëtiese kierie
in deining van see is daar ‘n kierie wat swaai wat golwe aanwys hoe en waar so het die wind ‘n rigting aanwyser wat haar wys waarheen om vog te bring net ou mense loop tog met kieries behalwe dié wat siek geword het dit nodig het om regop te bly maar elke mens het […]
kersfees (akrosties)
krisant euforbia ranonkel sewejaartjie fuchsia epigram enjambeer skepping ©Teárlach
versugting
oranje blanje blou wie kan dit onthou dae van voorspoed veiligheid geen vrees van kleins af so gewees jare na die groot oorlog jare van stryd en vasbyt jare van verskil maak baby-boomer-jare tot kleure verander in swart-groen en geel jare van afbreek en verguis jare van afkraak en verdag-maak jare van onrus en volksmoord […]
ouman se skaap
soos kalkoen in die gras lê ou jonas op sy matras voor wei ouman se skape jonas wil eers klaar gape oor rant kom ouman te-perd gallop met ‘n waaiende stert vier sit ouman ben penorent tel hy skape en kry die prent jonas hoor te laat en laat vat ouman swaai kort peits se […]