‘n roos vir jou…
rose vir elke mooi vrou mooi rose vir elke vrou rooi, wit en geel rosies reg om getrou te skenk rose vir ‘n verjaarsdag en elke mooi somersdag elke spesiale geleentheid wit rose trou op die graf rose vir elke een wat huil siek is en bemoediging kort ook ‘n rosie vir jou ou mens […]
Verlossers Kind
Onbaatsugtig Godlik hart alomteenwoordig Seun van Een gebore mens, ons Skepper Heer om ons verlos van sond’ en seer nederig sag in ʼn krip gelê ʼn Kindjie klein, van God ons Heer Sy hand het self die strooi gemaak wat nou Sy bed in stoppels maak ons buig die knie op sondaarsgrond ʼn Kind vir […]
Filosofie
Verbeelding se ideaal is geluk wat nie rus in rede en dit bring ook nie vrede maar aart in dankbare begrip dat wat was, verby is en deur die erkenning dat ongedaan maak, onmoontlik is Elke dag deur lot gegun tel as profyt in die lewensdans se jolyt want leeg is die dwaas se lewe […]
toneel skikking
juigende jubelende geesdrif net mooi glimlagte oral oor vakansie tyd is heerlike tyd vroeg op die strand is dit stil dan slaap vakansie mense nog soms is daar ook geesdrif vroeg golwe bly altyd vriendelik lok met sagte weste wind wat waai kan almal lekker speel en baljaar môre waai suid ooster dalk weer bring […]
Seisoene Hart
(2017/12/9) Vir jou ☆ Sterk seisoene hart omgee soms te veel sonder terughou of oordeel. Seisoene hart verkleur soos die blare wat smagtend aan die bome kleef oorval met gevoel versterk deur die jare. Seiesoene hart diep en opreg jy sien mens raak jy sien wie is eg. Sterk seisoene hart broos soos winter blare […]
arendsoog
liefde-hang in die lug al waai wind verwoes strandkoors loop hoog glimlaggies en drukkies laat strandtonele flikker wyl meeu dit fyn beskou golwe breek in reëlmaat as bewys van ewigheid witsproei waai verwoes met deinende seestrome wat strate deur baai trek en poseidon om rotse koes duinevlug van bruin valkie wat laag skeer om te […]
Lewens lampie
Ek sug Ek hoop Ek wens vir jou liewe mens ‘n lewens lampie met ‘n vol oliepens en dat dit helder sal skyn met die oggendson wat verskyn al bly jy net nietig klein mag jy fyn vlinder vlerkloos opkyk in die oë van troos al voel jou liggaam broos
Geboorte van ‘n ster
Grootte Digtheid Temperatuur Vorm Nebulamaterie keer in op dit self tot dit in die nuut verdwyn en as n inploffing begin skyn Siel Vlees Gees Tyd Ontginning van menswees keer in met introspeksie op self tot dit na binnedelf oopgaan met insig en helder denke
Hy is
van Bo gekom het Hy mens geword het Sy Woord lewe geword in Hom alleen is daar vryheid in Sy Seun alleen verlossing gely het Sy Seun en gesterf op derde dag opgestaan opgevaar na die Hemel langs Sy Vader sit Hy het nooit bely sonde erken Hy was en is sondeloos daarom glo ek […]