Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Kinders"(Bladsy 3)

die huiswerk het by skool gebly onaangeraak in die bank lê die baaslose taak ongedaan die vrae onbeantwoord die somme eindig in = die stories dryf ongeskryf werk is ń mors van my rook tyd werkloosheid is mos goedkoper, ala ekonomie op ń hoër graad vermy die snelweg wat spoed na werkplek stotter voort op […]

die vars bries kring rook geurig in die blou lug oor ń mark kinders ry in sirkels deurdie labirint ń vals trein fluit op sy sirkel pad in die handels paradys lag aanbieders alles is te kry behalwe nie geld goed om ń hoek trane oor ń wang tussen die midas hutte ń verlore kind

teen ń oop berg wang staan ń korrelkop kind onder dun kombers oë vra wat soek jy hier? ponie verergd swaai kop oor plat grasstoppels die is ń vreemde stadskind in die land van sneeu wind somer droog staan die gras altyd kort versekerd dat enige langhaar kortpad vat

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed