Towerwoud
Iewers waar kronkellote oor miershope en oor stamme van ou bome klou; waar droë gras en bossies lig se warm kleur vashou daar waar kooltjies oker vuur nog aan donker takkies gloei terwyl die laaste bietjie nag uit die skemer skadu’s vloei ontvou ‘n wonderwêreld waar soete elfwe graag wil woon – ‘n geweste waar […]
Die ongewenste vryer
Die ongewenste vryer ‘Dringend opsoek na dubbelloop haelgeweer om aspirant vryers mee af te weer.’ so lui my advertensie in die plaaslike koerant vroegoggend kom kuier die polisiesersant verneem verraderlik vriendelik hoe dit gaan voor hy dreigend vir my vermaan: “Jou advertensie is by my gerapporteer, as iets gebeur gaan ek jou arresteer!” Maar sal […]
Mevrou Noag
Vanaand kook jy! Ek is op, gedaan… sou nooit kon dink dat dit met my so swaar op hierdie reis sou gaan nie. My kop draai van die lawaai wat nooit stil word of selfs sagter en met die skoonmaak van die plek is ek sewe weke agter. Vra ek jou nou, Noag: Hoe gaan […]
N LEWENDE SPIKKELTJIE
‘N LEWENDE SPIKKELTJIE ‘n kosbare lewende spikkeltjie net so klein soos ‘n mostert saadjie met gemeenskap vorm die spermsel bevrugting vind plaas in die eiersel swangerskap vorm ‘n klein embrio baarmoeder se golwe klink soos ‘n trio moeder ontdek die wonder van haar fetus swanderskap word jy bewus van die akardiakus baba word gevoed deur […]
Wie ken ñ moederhart?
Van moederskoot tot groot hardloop jy van ouds met jou moeder se hart oop vir die wêreld om te sien van kleins af het liefde jou omring het sy haar gunstelling liedjies aan jou voor slaaptyd gesing sy het haar alles vir jou gegee selfs al was sy moeg en jy soek na meer sy […]
Nou weet ek, Ma
Sterstatus: goud Jy knoop my vas, jy bind my los met naelstringwoorde soos suikerbos en kandelaar, Komaggas en Soekmekaar. Jy kweek in my ‘n liefde vir ons taal. Jy hou my teë, jy laat my gaan, jy bly my by. En ek verstaan – die band wat ons gebonde hou strik sag, maar tog ook […]
MY ZALI
My Zali die omkrul hoeke van my siel is skaam tog lê die blaaie oop en bloot en uit die dieptes van haar moederhart kies my Zali vir my ‘n spesiale naam tussen al die wilde lyne deur van ongeslypte dom-onsekerheid gaan sy my gedagtes mooi inkleur met die heldergroen van Haasgras en die goud […]
Wat kan ek sê?
Wat kan ek sê oor my moedertaal in woorde nie té vreemd, ru of vaal? Ek maak gereeld amok met my woorde wat soms verkeerd opgevat word of dalk raak dit akkoorde van gedagtes en gevoelens liefs vermy oor volkskunde en die lesse in sprokies van dae lank verby gehoor op moederskoot in Afrikaans met […]
MOORD STORIE
MOORD STORIE Lexi Liebenberg het in die vroeë oggend, om 5uur, gaan stap soos altyd elke dag met haar daaglikse onspanning roete deur die veld. Sy hou vreeslik van natuur en was vasgevang in haar eie wêreld. Die vars lug ingeasem en die beeldskone natuur waardeer. Op pad het sy ewe skielik besluit om vandag […]