Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 27)

Jou lekkerreuk se vibrasie spruit werlikwaar ver: tot binne die hemel se glimglassie skitter jy blinkgesmeerd soos n ster. maar jou prag, weergalm in jou oe die oe; het die refleksie van n gloorige sonbraak het die toormag om elke plek n paradys te maak en benader n opwerpsel uit die glim van Bo. Ja, […]

”Gedog sou minder skryf” maar die woorde bly lag en lag binne my,hulle sê: wat minder skryf? ek val in my gedagtes rond struikel oor my eie tong wat homself as ‘n slang vermom my weer insluk en uitspoeg ‘n woordekamp vol terroriste ontlooide plofbare lettergrepe akutus en aksente soos vente se greep om my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed