Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 26)

Onder die blou-pens-lug waar vlinders-vlug en sywurms-sug lag die wolke breed klets ‘n kraai-kardoes is dit ‘n goud-sliwer-ring? Binne die appel-bloeisel-blom sit ‘n by en brom oor die spinne-kop-gom tyd vermom en heuning die soet-tand-grond-roer Na volgende bladsy Sien die bladsy is vir jou Poppie jy is mooi skarlaken getooi Wys my jou appel-vy soos […]

onherroeplik lê die liefde soms verskans in baie opsigte agter traangevulde oë en diepte grynslag gevind in baie gesigte wonder soms of hul weet wat liefde is tog beleef jy agter daardie toe gordyn ‘n versteekte glimlag wat net wil wys groepeer hordes verskillende pyn in kinderlaggies wat deurbreek ogies wat staar soekend na aanvaarding […]

Ek ry met ‘n blou-karretjie in my verbeelding rond tot by die son wat my blou-karretjie smelt oor ‘n wit leë canvass geboorte gee te prikkel en teug te soeke aan die meester stoel miskien soos Hansie en Grietjie krummels oor my gedagtes strooi as ek maar net wéér klein kon wees verbeeldingryk …. met […]

Vanaand mis ek ons. Ek mis sorgelose skater en ondeundheid wat sonder skaamte of toestemming in ons oë kom vonkel. Ek mis laat aande en glase wyn. Ek mis die musiek wat ons harte ligvoets en onopmerklik aan mekaar kom snoer het. Slu het elkedag en maandeindes hulself met dieselfde onopmerklikheid in ons gedagtes kom […]

Dali het vir my gekyk met sy gesluipte meesters-oë vasgevang in surrealisme ‘n donkie wat ‘n esel kou ek wil myself toesluit in ‘n kas vol bloeisels vol kleur met jakaranda voor my deur wat pers uit bloei tyd staan vloeibaar stil Radio liedjies lewe verby sing Got sunshine in my pocket Dali staan kaal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed