Voortydige gespokery
Tant Sannie was ʼn goeie en geliefde mens wat alles in die oortreffende gedoen het. Niks aan haar was skamel of matig nie. Net soos haar lywigheid was haar menswees. As sy ʼn ligte kuggie sou gee, het oom Koos maar uit opstandigheid van irritasie gaan pêre omloop vir inspan dokter toe. Sou sy per […]
VREEMDE GEBEURE
SOMMER SO LEKKER RIL STORIE. Jaloerse Besoeker Gedurende Oktober 2006 het ouma en haar suster by ons kom kuier. Hulle het in ʼn ouetehuis op ‘n kleindorpie gebly. Ouma se broer het op in die verre Noord Transvaal gebly en ons kon maar weet as ouma kom kuier gaan hy ook weldra opdaag vir ʼn […]
Nuwe Verdeling
Die Donker Koning staan op die hoogste balkon van sy kasteel. Aan die ander kant van sy sneeu bedekte land kan hy Avalon sien. Die lug is swart so ver soos wat hy kan sien. En hy kan baie ver sien. Feë van elke soort kruip weg in hul bome, onder rotse en gekamoefleer soos […]
DISKOERS.
Waarom is my lewe nou ,hier in my herfsjare npynigende,diskoers van ontblote verwronge stukkende jare. Geen einddoel,weerloos,vasgevang in n immorele kaping van my siel,eg menswees,die pleeg van morele vedrog wat soos kanker my selfvertoue wegvreet.
SOOS EK ONTHOU.
Mamma,mamma,jy’s dood…….jy’s weg. Ek,nog bitter klein,skaars ge-pottietrain. Pappa,pappa,waar is jy…..ek soek net n drukkie. Ek sien pappa dronk op die bed met nsigaret. Skielik!voor my stiefma Max. Min geweet sy’s n heks. O.. .die reuk van lieberstein en soetsuur reuk van brandewyn en wyn. My elkedag in..en dag uit…my pa se tiseshoes. Paopa,waarom so baie […]
‘n Amper Klou en Byt Afskeid
Ek hardloop die trappies af agter hom aan. Ek kan nie dat die liefde van my lewe sommer net so weggaan nie. Die simpel gat in die sypaadjie wat ons al lankal moes toegemaak het stop my deur amper my enkel te breek. Ek kom swetsend tot stilstand en kyk op. My enkel klop; ek […]
Om andersom te bid
2 Kor 5:1 – “Ons weet dat wanneer ons aardse woning wat maar net ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel het. Dis ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie maar deur God, en dit bly ewig staan.” Hier waar ek sit en wonder onder winter se nat […]
Vir Katrein
Vir Katrein Hierdie reis kon sy nie keer met haar vlerke trillend oopgestrek om die wieke van ‘n noordewind te vang hang sy halflyf aan haar spasies en ruimtes wat heelal om alles en almal. Met wilde woorde wat wakker lê in haar mond (om nimmermeer tot stof te keer) flap sy vere uit Walhalla […]
Waar hou normaal op en begin dit verkeerd loop?
Hindsight is eintlik ’n vieslike ding. Meestal vlek dit die waarheid oop tot op die been en om gekonfronteer te word met die naakte feite, is selde gemaklik. So gebeur dit toe dat Ouboet onlangs vir my sê: “Ek weet nie waar jy vandaan kom nie.” Om eerlik te wees, ek ook nie… En dit […]