God se stem
(goud) Ek is nie die applikant in die skrywe nie ook nie die regter nie maar as ek so om my kyk sien ek ‘n toekomslose môre een vol dongas en dae sonder name een soos vandag wanneer ek sielstil wens dat ek God se stem net vir ‘n uur kon leen om alles om […]
Ontsnapping
(goud) Ek lê in my armbuurt saam met ryk mense en ek hoor hoe baldadig hulle in oorvloed lag en rondval dronk gesuip aan hul eie ego’s al wat ek wil doen is op die rug van ‘n wilde perd spring ‒ verkieslik ‘n bloue met reënboog vlerke en hierdie plek van lyding agter my […]
Vryheid en Pixie Sprinkels
(Stergradering : Silwer. Woordtal : 2440) Gaan die Amerikaners ooit voel dat hulle nie meer ʼn “knie op die keel” het nie? Moontlik nie. Gaan ons eie 16-Junie-Vryheidsdag-opstandiges se nageslag ooit werklike vryheid beleef? Heel waarskynlik nie. Want, jy kan nie vryheid beleef totdat jy nie besef dat vryheid ʼn lewensingesteldheid is nie, en die […]
Grendelstaat
Grendelstaat Ten minste het wegbly nou ‘n naam – iets buite ons beheer. Die daaglikse dobbelspel van terloopse kontak of my wonder en wroeg oor die geensiens in weke, verval. Maar steeds maak jou stilte my mal. Hoe wens ek ons bestaan was en word vir jou en my grendelvry. ©ASvdMerwe April 2020
Bakoven se brief
Bakoven se brief ek hét vir jou ’n brief geskryf by Bakoven (eendag in April) ’n jaar of drie gelede en dit toe nooit vir jou gestuur nie daar was.baie mense en joligheid (iemand het getrou) maar ek het (soos altyd) weggeraak in skemer oseane die aand se laaste vuur en gedagtenis aan jou © […]
April 2020 – Grendel projek – Kommentaar en uitslae
INK GRENDEL PROJEK APRIL 2020 UITSLAE EN KOMMENTAAR GEDIGTE: GOUD: WENNER: No 7 – Caren Kearley met Vasgepen 2 DE PLEK: No 6 – Anzé Bezuidenhout met Dan breek die son 3 DE PLEK: No 4 – Carma Shaw met Voor dan SILWER: WENNER: No 10 – Andries Fourie (Seirdna) met Virus vvegters (op ‘n […]
Junie 2020 -Vryheids projek
Beste INKers Ek is saam almal opgewonde dat ons by die aanbreek van Junie meer vryheid gaan geniet en dat die grendel reëls dramaties verslap word. In die lig hiervan kan ek aan geen beter tema dink as “VRYHEID” nie . Die deurlopende tema dus, vir alle afdelings is “Vryheid”. “Vryheid” mag nie losstaande as […]
Die lewe vir een pond sewe. (brons)
Die lewe vir een pond sewe. Hoe dikwels hoor mens nie die woorde: “Ek wens dat ek …” As jy op ʼn stadium in jou lewe met ʼn tikkie heimwee terugblik op jou lewenspad, duik daar soms sekere vrae by jou op. Vrae soos: “Het ek regtig voluit gelewe?” “Het ek alles gedoen wat ek […]
Wense Vir Jou
Wense Vir Jou Vers 1: Mag jy nooit neersien op ander En dink jy is méér kosbaar Mag jy nooit ander se waarde Aan hul omstandighede bepaal Vers 2: Mag jy altyd goed sien in mense En mag hulle goed sien in jou Mag jy nooit jou lus vir wen verloor As die lewe suurlemoene […]
Die Engele Haal Asem
Vers 1: Jy het my lewe ingestap En die twyfel verander in sekerheid Met jou hier by my Kan ek nie anders as om te glo Vers 2: Jy’s nie sommer maar net Nóg ‘n gewone mens Jy’s soveel meer werd as dit Is hoe ek jou sien Dis hoe ek jou sien Koor: Jy’s […]