Op dowe ore
hoor, hoor! swaardswaaiers ons wêreld se kinders ween – bloed aan jul hande © Carma Shaw 25 Maart 2017
Wie gee jou die reg?
Die son kom traag op. Stadig en moeg asof hy saam met ons die lang harde nag deurgemaak het. Meskien as die son tog by ons was, in plaas van die volmaan, sou dinge baie anders uitgedraai het. Baie boosheid gebeur mos as dit donker is, want skelms is versigtig vir die lig. Soos vampiere. […]
RESENSIE: Die WÊRELD van die WUNDERLICHS, die film
Die WÊRELD van die WUNDERLICHS, die film „’n Screwball-komedie on the road” het dit die regisseur en draaiboekskrywer genoem. Screwball beteken soveel as mal- of gek-wees. Dit kom waarskynlik uit die biljaart- of bofbalspel: ‘n Bal wat soos ‘n kurktrekker draai as dit afgeskiet of gegooi word – iets só onmoontlik dat dit heeltemal mal […]
Ma… lê ma effek (Haikoe)
Witstinkhoutbos brand Rooikappie-riel skop stof op Somerson skyn flou
DEPRESSIE
lam in die lyf dof in die kop baie om die tyd mee te kan verdryf te veel gedagtes wat opkrop verlam en dof deur die ding wat my liggaam in besit neem van werklikheid verveem de depres depressie .
Seshonderd Rupees
Dalk ken jy niks beter nie glo dis hoe die lewe is weet nie van kind wees nie of dit wat jy daarvan mis… Te vroeg te vinnig van jou reg as kind ontneem jou menswees en kinderhart met armoede heen. Jou kinderlike onskuld is met jou weggedoen deur die krotbuurthonde wat hulself liefdevolle ouers […]
Sig-sag die wind
Die val van die blare klink soos verlore note wat hard op die grond val en die wind hamer-en-sekel deur ‘n grys reӫnboog In die tolbos van genade voel ek die hede se stem verhewe my lewe in die branders van mag voel ek God se mag hou oor my wag Kuier my gedagtes om […]
Sê Net Dankie
‘n Baba wees gelaat. ‘n Boemelaar honger op straat. En dan het ons nog die “cheek” om soms te kla. ‘n Kindjie afgeknou. ‘n Lyfie seer en blou. En dan voel dit of ons soveel berge dra. Kom ons wees net dankbaar. Wees eerder net dankbaar. Kom ons sê eerder dankie, dankie vir als wat […]
Getel Getel Geweeg Gedeel
geliefde nooi my mooi my lief verlief smetteloos vlekkeloos prysloos bemin oorwin gewin verbeel gedroom gevra geseël Breek die neut van hard vergeet Net brood van verlange geëet Die suur en bitter wyn Woestyn van pyn van nimmer weet Dae gaan verby en dae van verdriet Ek skryf vir jou my minnelied Leeukuildae kom en […]
NOSI * die gevaar
NOSI * die gevaar Om presies een-en-twintig uur, sewentien minute en ses-en-dertig komma vyf agt sekondes in ’n koue Desember nag het Jason B. Sakamuchi ’n klein vlekkie vir die eerste keer op sy teleskoop se skerm ontdek, die pas-geboude neutron-aangedrewe „Heavenly Observer” op een van die noordelikste bergspitse in die Verenigde State, waar die […]