
Vanaand
Mag ek dood gaan vanaand
in jou geheue
Mag my siel vry wandel
In jou weë
Mag my hart ontbind in jou woorde
En my hele wese
Verskiet in jou vergete
Herhinneringe van die see
Die strand en die korreltjies liefde
In jou hand.
-I Kriel
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi