Jongste aktiwiteit:

Vir stukkies sonskyn liefde

Voel soos gister
maar met baie jare
en gebeure tussenin
die son se stilte
sprei oor die mǒre-dou

Ek onthou nog jou lag
so kinderlik onskuldig…sag
my gedagtes dwaal
deur die holtes van die nag

Die son sal ons veilig dophou
selfs wanneer wolke hom toebou
maar iewers het ons
langs die pad verdwaal

Al’s verdwyn in ‘n oog en ‘n traan
in hierdie ‘ek ken jou nie meer”
agter hartkamers van klip
se stukkend en seer




9 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed