Jongste aktiwiteit:

vreugde-fees

skyn nou jou liggie skyn
konsentreer op hul deugde
verander hul pyn in vreugde
sing vir hulle die liedjie fyn

daar is ‘n kindjie gebore
Hy het konings laat bewe
geen sonde in Sy hele lewe
sing dit in jul mense kore

in die Hemel wag Hy reeds vir ons
sien Hy hoe ons Sy geboorte vier
glo in Hom, laat ons nie verder frons

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed