vergifnis
my woorde was hard jou antwoord wreed soos ‘n gesteelde kind in maanskyn laat huil ~ ek bid tot u o verblindende son o heilige god spoel my hande in melk van ‘n skone rein maagd genade soos om bloed wat ‘n seun se bewende blouerige vingers afdrup verewig te vergewe ~ engel van liefde […]
versoening
proe die ysig koue van die vrees in my sondige gemartelde vlees moed wat sterker en sterker woed krag onstuitbaar vloei my bloed gekraakte glas wat na gister smag sien ek haat en oë wat my verag skink my geloof neem my gees pyn van lewe en liefde ‘n fees onsterflik die oomblik van nou […]
Nanag Blues
Nanag Blues Ek lê wakker, wawyd wakker in die vroeë nanag ure, want die slaap is vort, die koffertjie gepak in sameswering ook die meeloper muse – – – Ek lê wakker, wawyd wakker en soos Dawid van ouds dink ek oor die dae van die voortyd, oor die ou ou jare van my jonkheid […]
DONDERDAG: Treffertekste
DONDERDAG: Treffertekste Jarelang swoeg en sweet die mens om iets ordentlikes op die been te bring. Byvoorbeeld: Jy skryf en skryf en skryf en jy hoop om eindelik die groot prys te tref . . . En dan, en dan . . . En dan kom iemand en verpletter jou! Treffers is tekste wat gesing […]
Alles het nie verander
Alles het nie verander Uitdrukkings raak verouderd want tye verander alles raak moderner maar nie alles het verander nie – – – Die liefde het nie verander nie en die oë lonk en lag nog soos van ouds, haat afguns en nyd is onveranderd want die oog se woede nyd en veragting skroei en blits […]
Geroes-geanker
Hier waar jy lӗ langs die pad met ylblou deur wit mistigheid en suising heen Waar gaan jy heen? het die lewe jou nie geleer om rustigheid te vind en om situasies beter te hanteer Hier waar jy opkyk na die donserige maan maar daar is nou ook kronkels oral om jou deur verloopte jare […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 11
HOOFSTUK 11 Om al die bande te luister wat van Stephen se telefoon oproepe gemaak is is frustrerend en vat baie tyd. Kas en Annetjie spandeer die hele Sondag daaraan. Dit is toe sy by die twee oproepe tussen Stephen en Shireen kom wat sy dit n paar keer oorspeel en dan glimlag sy. “Kas […]
Bessie: 7
Dit is weer Maandag. ’n Week is verby sedert haar ma oorlede is. Vanoggend toe sy wakker word, het sy vir ’n oomblik vergeet waar sy is. Dit het haar ’n tydjie geneem voor sy besef het sy is in die koshuis. Sy het opgestaan en aangetrek en saam met die ander kinders eetsaal toe […]
Waarom het U My verlaat
Waarom het U my verlaat? By die kruispad gekom wat uit gesit was vir my; stap vir stap, elke tree in my lewe. Lê op my, die Hand van Genade soos dit beskryf was en deur die Gees gelei. Verseker het ek geweet ʼn kruis moet ek dra. Met opregtheid in my hart, my sondes […]