Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 22)

“my volk – my volk ons doen alles vir my volk” elke tweede figuur speel vir sy volk vandag in elke gesprek is “my volk” belangriker selfs as “my God” my volk is sekerlik belangrik ja – baie belangrik maar wie is jou volk my vriend elke tweede persoon is nie van jou volk oor […]

Daphne word wakker en besef dat die aardbewing in haar droom eg is. Sy trek vinnig aan in haar Beskermer leeruitrusting en verlaat haar kwartiere. Feë hardloop vreesbevange orals. Die steen wat die Oniks Labirint maak bewe asof dit in pyn is. ‘Kommandant!’ gil Daphne deur die statiese elektrisiteit wat inmeng met die Beskermer verstand-skakel. […]

Wanneer die windjie buite skraal, word die koolstoof gestook en Ouma se resepte uitgehaal, om winterkos te kook. Boontjiesop en kerriemaalvleis met die smaak van spesery en krui, vetkoek boepens uitgerys herinnering geëts in my. Die vars geur van kaneel gestrooi oor melkkosfrummels, vorm ‘n prentjie in geheel wat weerstand verkrummel. Hoender- of wildspastei met […]

op oop strand lê daar opdrifsels nat stringe seegras wat verdor telkens neem golwe dit verder teen droë sand duine en laat lê eensaam lê seevarkie se skedel kurkdroog na velle sonlig daarop gemaal opgeneem in skulpe graf deel van argeologiese gesteentes hard soos versteende beendere so hard is hart waar hy vertoef honderde lewens […]

Die uiterste vrede wat jou binnestes volmaak en die uithoeke van jou soeke wat rotsvas geanker in die veelvoudige liefdes oseaan staan gees gevuld in Sy vrede die wete jy is welkom in Sy hawe om tot land te kom wanneer die oseane se gevare die branders van jou bestaan deurmekaar slaan en die golwe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed