Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 5)

God is As woeste winde waai en golwe oor jou boeg slaan, onthou: God is. As die doodsengel kom draai en ʼn geliefde van jou doodgaan, onthou: God is. As beskuldigings teen jou laai en jy onskuldig skuldig staan, onthou: God is. As die haan van verraad kraai en jy word met woord en daad […]

Waarom sou die Kaapse lente hierdie jaar soos winter voel; waarom sou sy plant en dier verkluim? Dalk het sy ’n eed’le doel wat sy verborge hou – soos ’n verruklike, maar baie diep geheim. Want tot dusver is die voorjaar bloot canolageel karosse; die son is net ’n silwer bal wat êrens (verby flenterwolke) […]

koue winde maak plek vir sagte reën my duin amper versteek in groen fynbos harders spring in laagwater deining meeue sketter en skatter rond kekkelende lawaai oor baai agter my vroetel fisante ou skillie skuifeltrap op sy eie spoor soos reën begin val spruit blomtapyt oor duine heen kortstondige kleur wat spoedig weer in stof […]

heerlik val die reën op my duin is alles nat alles blink en skitter groen fynbosgenot kan jy ruik golwe stort rustig neer skuimstrepe draai kinkels op sand dankbaar sit ek en droom van jare se natuur-drome genot van bosveld bome kranse se blou horison bolling van aarde oor wye oseaan meeue se krasse visarend […]

Ons as gesin het sekere disse wat ons altyd saam geniet, en waarvan sekere resepte baie uniek is. Dit is waar dat ons finansies heel patykeer van die resepte gedikteer het, en wat soms in ‘n desperate en twyfelagtige poging begin het, dikwels deur genade in smulkos ontwikkel het. Neem nou maar die keer wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed